Vaaldam Gauteng. Vrystaat. Mpumalanga. Die Vaaldam is een van ons grootste damme in Suid-Afrika (Gariepdam is groter) en gebou by die samevloei van die Wilgerivier en Vaalrivier so 70 km suid van Johannesburg en 30 km suid-oos van Vereeniging. Drie…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Vaaldam Gauteng. Vrystaat. Mpumalanga. Die Vaaldam is een van ons grootste damme in Suid-Afrika (Gariepdam is groter) en gebou by die samevloei van die Wilgerivier en Vaalrivier so 70 km suid van Johannesburg en 30 km suid-oos van Vereeniging. Drie…
Vredefort Vrystaat Vredefort is ń klein plattelandse dorpie binne in ń massiewe krater van ongeveer 300 km in deursnee. Vredefort is naby die middelpunt van hierdie oudste en grootste impakkrater wat ook vernoem is na díe dorp; Die Vredefort Koepel.…
Sandrivier Konvensie Sandrivier Ventersburg distrik 17 Januarie 1851 Sandrivier Konvensie word onderteken op die plaas Boskop( langs die Sandrivier ) van PA Venter. Brittanje erken die onafhanklikheid van die Zuid-Afrikaansche Republiek (Z.A.R.). William Hogge en Moslyn Owen onderteken na lang…
Slag van Rensburgdrif 27 Oktober 1900 ABO1900: Daar is gedurig botsings met die vyand, met wisselende geluk. Die net om De Wet trek al stywer. Die Britte agtervolg De Wet en probeer om hom en sy manne vas te keer.…
Parys Museum\ Parys Vrystaat PARYS Die dorpie Parys was aanvanklik as ń kerkplaas van die NG Kerk aangelê. Die pad na Kroonstad gemeente was ver en dikwels onbegaanbaar weens vol riviere . 1873 is besluit om hier ń gemeente te…
Salvamento Steengroef Parys Vredefort Koepel VREDEFORT KOEPEL Die Vredefort koepel is reeds in 2005 as Wêrelderfenisgebied verklaar. Vredefort koepel is een van die grootse impak kraters ter wêreld en ook een van die oudstes. Die krater is so groot (ongeveer…
Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…
NASIONALE VROUEMONUMENT AGTERGROND Hierdie 63 meter hoë gedenknaald van sandsteen is opgerig ter herinnering aan die tragiese dood van duisende vroue en kinders tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Hierdie monument getuig van die skreiende onreg van die Britte teen die Boere…
Die Agterryer Bloemfontein Oorlogsmuseum van die Boererepublieke Standbeeld in brons, 1 1/4 lewensgroote, van ń agterryer.Die beeld is in 2013 onthul langs die Oorlogsmuseum op die terrein van die Nasionale Vrouemonument. Beeldhouer: Phil Minnaar van Pretoria Die vroue en kinders…
Viljoensdrif Vrystaat Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Viljoensdrif/t Viljoensdrifstasie WW1 monument Viljoensdrif Laerskool Klipstapel na tornado Magistraatskantore NG Kerk Viljoensdrif Viljoensdrif : Die drif waardeur die Vaalrivier gekruis kon word was op die plaas Witkop van Stephanus Viljoen.…