17 tot 27 Februarie 1900 Slag van Paardeberg Pos deur Louis Bothma : PAARDEBERG: 17 -27 FEBUARIE 1900 (Kort opsomming van die gebeure vir die 120 jaar herdenking) Nadat Kimberley op 15 Februarie 1900 deur ‘n berede mag onder bevel…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
17 tot 27 Februarie 1900 Slag van Paardeberg Pos deur Louis Bothma : PAARDEBERG: 17 -27 FEBUARIE 1900 (Kort opsomming van die gebeure vir die 120 jaar herdenking) Nadat Kimberley op 15 Februarie 1900 deur ‘n berede mag onder bevel…
17 Januarie 1895 Henning Klopper gebore WIE WAS HENNING KLOPPER? Een van groot name in die geskiedenis van SA: Henning Klopper Henning Klopper is in 1895 distrik Heilbron gebore. Henning Johannes KLOPPER (1895-1985) is op 17.01.1895 as seun van Hendrik…
1 Januarie 2024 Udolpho Kultuurplaas Parys Padpredikant opgerig. PADPREDIKANT So op Nuwejaarsdag 2024 het 3 manne geswoeg, gesweet en gebeur om ñ pragtige Rigtingwyser oftewel Padpredikant digby die ingang van Udolpho Kultuurplaas op te rig. TREKKER Die Ringtingwyser staan stewig…
Bus Ongeluk Saulpoortsdam Sol Plaatjie Dam Bethlehem Werkersdag 1 Mei 2003 Bus jaag in dam in. 51 mense sterf SAULPOORTSDAM Saulpoortsdam is ñ gronddam, gebou in 1968 by die samevloeiing van die Asrivier en Liebenbergsvleirivier naby Bethlehem. Die dam dien…
Generaal Rooi Michael Prinsloo ABO Groot held tydens ABO Veg sy aan sy met Generaal Chritiaan de Wet. Bethlehem ANTONIE (ANTHONIE) MICHAEL PRINSLOO 1862 -1931 Michael Prinsloo, ook genoem Rooi Michael Prinsloo, waarskynlik agv sy rooi hare. Hy is gebore…
18 Junie 1911 Die eerste vliegtuig vlieg in Suid-Afrika Die mens het maar altyd gedroom om te kan vlieg of deur die lug te sweef. Leonardo da Vinci het al reeds in die vyftiende eeu sketse en ontwerpe geteken van…
Harrismith Burgermonument Waspore van die Piet Retief Gedenkwa NG Kerk Harrismith BURGERMONUMENT Kort na die ABO is ñ monument voor die NG Kerk Harrismith opgerig ter ere aan Harrismith Burgers.(Een van minstens 3, ander is later opgerig by die Harrismith…
Harrismith Burgermonument Konsentrasiekamp slagoffers Van Riebeeckfees se Poskoets OORKANT DIE ou STADSAAL van Harrismith is ñ erg verwaardloosde park. IN hierdie PARK , sommiges noem dit Riebeeckpark, is ñ BURGER MONUMENT opgerig ter ere aan die Burgers wat hulle lewe…
HARRISMITH Sir Harry Smth gee in 1838 om ñ dorp te stig naby die bergpasse van Natal. Daar word aanvanklik besluit op ñ plek naby die kruising van die wa-roetes vanaf Winburg, Potchefstroom en Suikerbosrand. Die standhoudende Elandsrivier kon water…
Sterkfonteindam Harrismith STERKFONTEINDAM Een van grootste en 2de hoogste (1708 m) dam in SA. Geleë naby die Drakensberg eskarp. Gariepdam 5 340 600 meg l Vanderkloogdam 3 172 300 meg l Sterkfonteindam 2 616 900 meg l Vaaldam 2 603…