DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
FICKSBURG FICKSBURG se STADSAAL FICK MONUMENT FICKSBURG EN KOMMANDANT-GENERAAL JAN FICK (Samesteller Kobie Ströh) Ficksburg is vir sy Kersiefees bekend, maar hierdie dorp het ‘n ryke geskiedenis. Ficksburg is langs die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho geleë. Die dorp Ficksburg…
FICKSBURG NG KERK FICKSBURG Die Ficksburg gemeente is amptelik gestig in 1872, maar het reeds al voor dit bestaan. Volgens ‘n dokument wat agter die hoeksteen gevind is, het die gemeente reeds in 1869 al bestaan. Die eerste kerkraadsvergadering is…
VEREENIGING / VILJOENSDRIF EN DIE GEHARDE TRANSPORTRYERS (Deur Kobie Stroh) 1878 ontdek George William Stow steenkool in die Vereeniging gebied. Toe Samuel Marks, diamantmagnaat in Kimberley van hierdie vonds hoor, het hy die waarde van hierdie ontdekking besef en hy…
Surrender Hill Clarens Anglo-Boereoorlog 1899-1902 SURRENDER HILL CLARENS – Omgewing 29 Julie 1900 Surrender Hill Clarens Een van die grootste terugslae in die ABO. 1899 Aanvanklik het die Boere groot suksesse by Stormberg, Magersfontein, Spioenkop en Colenso . Hulle beset…
Slag van Naauwpoort 29 September 1865 Clarens Basoeto-oorlog Die jare 1950’s -1960’s is hierdie gebied gekenmerk deur voortdurende botsings tussen die setlaars/trekboere en die Basoeto’s. Die boere en die Basoeto’s het in en om Lesotho en die Vrystaat geveg om…
Samesteller Kobie Ströh DIE DORPIE VILJOENSDRIF VILJOENSDRIF/T Vrystaat Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Dorp Viljoensdrif : Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie…
Hennie Steyn-brug Bethulie Langste brug in Suid-Afrika Naby Bethulie op die R390 in die rigting van Burgersdorp strek die Hennie Steynbrug in ‘n Noord/Suid rigting oor die Oranjerivier. Die bou van die Hendrik Verwoerddam ( Nou die Gariepdam, Gariep was…
Bethulie Perdemomument Die gedagte was om om ñ perdemonument op te rig tydens Republiekfeesvieringe (1981) om die rol van die perd in die geskiedenis te herdenk. Die Rapportryers, Saalperdverening, raadslede en inwoners span almal saam om fondse in te samel…
Adam se Put Bethulie Konsentrasiekamp In Bethulie is een van oudste putte van historiese belang in 2012 herontdek en as Die put van Adam (Adam’s well) geïdentifiseer. Hierdie put het tydens die ABO die konsentrasiekamp van water voorsien. Die destydse…