POTCHEFSTROOM KERKE / Potchefstroom Metodiste Kerk / Lutherse Kerk / NG Kerk / Anglikaanse Kerk – Parish of St Mary’s / Katolieke Roomse Kerk – Huis Eikelaan / Hervormde Kerk

METODISTE KERK POTCHEFSTROOM Die eerste Christenboodskap is reeds in 1822 vir die eerste na Transvaal gebring deur 2 Metodiste Sendelinge nl Eerwaarde Hodgson en Samuel Broadbent. Hulle 2 het die eerste Metodiste sendingkerkie by Makwassie opgerig. 1838 het Andries Hendrik…

Versoeningsbeeld / Hervormde Kerk Rustenburg / Pioniers / Andries Pretorius / Hendrik Potgieter / Sandrivierkonvensie / Paul Kruger

Versoeningsbeeld Vredesbeeld Hervormde Kerk Rustenburg Herinneringsklip ABO PIONIERS Onder die Trekkers in die Transvaal was daar van die begin af meningsverskille tussen die verskillende leiers veral t.o.v. verskille in godsdiens siening en politieke sieninge. Dit kan verwag word in pioniersgemeenskappe…