Belfast Mpumalanga Opgerig 1935 Ter herdenking van die Slag van Berg en Dal. Een van belangrike veldslae op plaas Bergendal gedurende ABO. Ongelukkig het die veldslag nie oorlog beëindig nie. Eers 2 jaar later in 1902 met groot lewensverlies is…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Belfast Mpumalanga Opgerig 1935 Ter herdenking van die Slag van Berg en Dal. Een van belangrike veldslae op plaas Bergendal gedurende ABO. Ongelukkig het die veldslag nie oorlog beëindig nie. Eers 2 jaar later in 1902 met groot lewensverlies is…
Eerste Vryheidsoorlog O’Neil’s Cottage / O’Neil se huisie Die huis is geleë tussen Volksrust en Newcastle. Mpumalanga O’Neil’s Cottage: aan die voet van aMajuba Die huisie waar vredesonderhandelings tydens die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind het. 23 Maart 1881 Die huisie het…
Die Whisky Trein Val / Heidelberg Greylingstad Mpumalanga ABO Die spoorlyn tussen Natal en Johannesburg/Pretoria was van uiterste belang vir die Britse Mag tydens die ABO aangesien dit hulle voorraadlyn was. Die spoorlyn tussen Standerton en Heidelberg was veral kwesbaar…
Voetspore Erfenisgebied Standerton Mpumalanga Daniel Poklenberg Erasmus deur weerlig doodgeslaan. 25 Januarie 1884 Daniel Poklenberg Erasmus is 25 Januarie 1884 op 44 jarige ouderdom op sy plaas Uitkyk (tussen Standerton en Morgenzon) deur die weerlig doodgeslaan. Daniel was besig om…
Tragiese busongeluk Ongeluk tussen skoolbus en trein Leandra Mpumalanga 13 November 1952 13.11.1952 is die skoolbus op pad om skoolkinders van Leslieskool af te laai. Daar is ń nuwe skoolgebou opgerig en die verhuis vanaf die ou gebou na die…
Reus se Voetspoor Empuluzi Amsterdam area.(40 km noordoos van Amsterdam) Naby grens tussen SA en Swaziland. S26,18018 E30,38707 Ander name: Goliat se Voetspoor, Adam se Voetspoor, Jesus se Voetspoor, Voetspoor van God, Big Foot. Hierdie voetspoor is teen ñ heuwel…
Robber’s Grave Pelgrimsrust Hierdie interessante graf lê hoog op teen ñ koppie. Die graf lê Noord/Suid anders as al die ander wat in ñ Oos/Wes rigting lê. Mense van regoor die wêreld (meestal van Kanada, Ierland, Engeland, Wallis) is hier…
Die oorlog gedenkteken in Ermelo, Mpumalanga. Data van ongevalle van 1ste; 2de Wêreldoorloë asook die wat tydens grensdiens gesneuwel het. Die terrein is geleë in die munisipale gebou kompleks, omhein en goed in stand gehou. The war memorial in Ermelo,…