23 Junie 1902 Salmon van As gefusilleer ABO na Vrede van Vereeniging Heidelberg Veldkornet Salmon van As is een van 3 Boere wat uitgesluit was uit die amnestiebepalings van die Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902. SALMON VAN ASSolomon Gerhardus…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
23 Junie 1902 Salmon van As gefusilleer ABO na Vrede van Vereeniging Heidelberg Veldkornet Salmon van As is een van 3 Boere wat uitgesluit was uit die amnestiebepalings van die Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902. SALMON VAN ASSolomon Gerhardus…
16 Junie hedenk ons jaarliks landswyd Konsentrasiekampdag. Die afgelope 3 jaar herdenk die FAK Kultuurnetwerk Konsentrasiekampdag in Vereeniging Konsentrasiekamp Begraafplaas. 2022 is hierdie besonderse dag deur ‘n groot groep mense herdenk en verskeie Kultuurorganisasies soos FAK, Volkspele, GGSA Vaal, Voortrekkers,…
Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902120 Jaar Onderhandelingsterrein Vereeniging ABO. 1899-1902 31 Mei 1902 Na ‘n biitere stryd van byna 3 jaar kom afgevaardigdes van die Vrystaat, ZAR en Brittanje in Vereeniging byeen om te onderhandel vir vrede: DIE VREDE…
8 Junie 1900 Slag van Bothaspas ABO BOTHASPAS Bothaspas bied deurgang deur die Drakensberge en lê net suid van die punt waar Transvaal, OVS en Natal ontmoet. Aan die voet van die pas lê ń wye kom waar deur die…
Heldeakker Pretoria Sentraal in die ou Pretoria. Die Begraafplaas in Kerkstraat-Wes is ń gedeelte wat bekend staan as Die Heldeakker. Hier is die grafte van talle bekende openbare figure, helde, bekende Suid-Afrikaaners en persone wat groot rol in geskiedenis van…
Wierdabrug Sesmylspruit / Zesmylspruit Hennopsrivier Pretoria WIERDABRUG Pragtige ou historiese brug Voor die ontdekking van goud was die vervoerstelsel in die Transvaal maar primitief en onontwikkel. Perdekarre, donkiekarre, ossewaens en poskoetse het maar van uitgetrapte waspore en driwwe gebruik gemaak…
Kerkplein Pretoria Ou Raadsaal Die Sandrivierkonvensie is 1852 onderteken waarvolgens Brittanje die soewereiniteit van die Transvaal erken. Z.A.R 1853 het die Voortrekkerstaat die naam Zuid-Afrikaansche Republiek gekry (Z.A.R.). 1857 is ń nuwe grondwet vir die Z.A.R. aanvaar, 1858 is die…
Vaaldam Gauteng. Vrystaat. Mpumalanga. Die Vaaldam is een van ons grootste damme in Suid-Afrika (Gariepdam is groter) en gebou by die samevloei van die Wilgerivier en Vaalrivier so 70 km suid van Johannesburg en 30 km suid-oos van Vereeniging. Drie…
Paul Kruger Kerk Gereformeerde Kerk Pretoria Kerkstraat Hierdie geskiedkundige gebou is opgrig tydens die bewind van die ZAR, hoeksteen gelê 10 Oktober 1896 deur die 71 jarige Pres. Paul Kruger. Dit is die oudste Gereformeerde Kerk in Pretoria. Regoor die…
Laaste oorspronklike mylpaal in Pretoria Onopvallend in noordelike Kerkstraat, digby die T-aansluiting van Hillstraat (Kerkstraat 950), staan hierdie ou mylpaal wat meer as 100 jaar se ontwikkeling weerstaan het. Die kosbare ou mylpaal is van leiklip, sowat 1 meter hoog…