Vanderbijlpark Geskiedenis / Stad van Staal / Wording Standbeeld / Die Gelofte / Polisie / Weermag Gedenkteken / Wawielbrug / Yskor / Hendrik van der Bijl

Wording standbeeld Vanderbijlpark. Naam: Wording. Simboliseer groei en strewe na volmaaktheid. Beeld: Brons man wat uit grond opstyg, wat opkyk en met uitgestrekte hand na die lug reik. Reik na die Hemel. Regterbeen vry. Linkerbeen nog deel van grond waaruit…

31 Mei Laerskool Japie Greyling. Nou Randvaal Primary School Daleside Meyerton

31 Mei Laerskool Japie Greyling. Nou Randvaal Primary School Daleside Meyerton Gauteng Wat ń aangename ontdekking. Die 31ste Mei se belangrikheid word hier mooi uitgebeeld. Republiekwording Afrikaanse taal Afrikaanse Bybel Groot Trek Kinderhelde. Japie Greyling. Johan le Roux Fotos. Gysbertus…

WESTDENEDAM-RAMP Busramp Johannesburg Monument Doornkloof Voortrekkerplaas Vrystaat

WESTDENEDAM-RAMP Busramp Johannesburg  27 Maart 1985 Die Westdenedam-ramp is ‘n busongeluk wat op 27 Maart 1985 in Westdene, Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind het. Die bestuurder het beheer oor die bus verloor en deur die versperring om die dam gebars en in…