DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
VEREENIGING / VILJOENSDRIF EN DIE GEHARDE TRANSPORTRYERS (Deur Kobie Stroh) 1878 ontdek George William Stow steenkool in die Vereeniging gebied. Toe Samuel Marks, diamantmagnaat in Kimberley van hierdie vonds hoor, het hy die waarde van hierdie ontdekking besef en hy…
Henley-on-Klip Horace Kent se huis, The Estancia, 1904 Tans bekend as die Spookhuis, Off the Rails kroeg. Henley-on-Klip Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit…
Henley -on-Klip Meyerton St Paul’s Anglican Church / Kerk Kerkhof / Grafte St Paul’s Anglikaanse Kerk Henley-on-Klip is in 1904 kort na die ABO gestig deur advokaat Horace Kent. Henley-on-Klip, hierdie rustige Prentjiemooi dorpie weerskante van die Kliprivier spog met…
Henley-on-Klip Meyerton Circle of Life Fraserpark HENLEY-ON-KLIP ‘n Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit die woeligheid van die stad Henley-on-Klip is in 1904 kort…
HENLEY-ON-KLIP Meyerton Gauteng Kidson Weir /Kidson keerwal HENLEY-ON-KLIP ‘n Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit die woeligheid van die stad Henley-on-Klip is in 1904…
Henley-on-Klip Meyerton Rebstein brug HENLEY-ON-KLIP ‘n Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit die woeligheid van die stad Henley-on-Klip is in 1904 kort na die…
Verlate Leeubeeld in die veld Pretoria Swartkop Lugmag basis By Snake Valley, digby Swartkop Lughawe staan hierdie erg verwaardlose beeld van ‘n leeu. Die beeld is uit sement gevorm en bo-op ‘n klip geplaas. Die beeld is deur Italiaanse Krygsgevangenes…
HILLBROW-TORING / JG Strijdom-toring / TELKOM-toring Hillbrow Johannesburg De Hillbrow-toring is ‘n kenmerkende gebou wat die gesigseinder van Johannesburg oorheers. Die toring was oorspronklik genoem die JG Strijdom-toring , maar het gou bekend geraak as die Hillbrow-toring weens die ligging…
BRIXTON OORLOGSMONUMENT/ GEDENKTEKEN Kingston Frost Park Brixton Die park is uitgelê in 1925. Aanvanklik genoem Brixton Park, ‘n park in die Johannesburg voorstad met dieselfde naam, Brixton. Vernoem na die Londense voorstad of distrik, Brixton. 1939 is die park se…