Swartberge Die ingang van die grotte is in 1780 ontdek deur ñ veewagter ene van Zijl. Van Zijl het homself met ñ tou laat afsak deur ñ klompie werkers. 10 meter diep het hy in stikdonkerte sy lampie gebruik om…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Swartberge Die ingang van die grotte is in 1780 ontdek deur ñ veewagter ene van Zijl. Van Zijl het homself met ñ tou laat afsak deur ñ klompie werkers. 10 meter diep het hy in stikdonkerte sy lampie gebruik om…
Reus se Voetspoor Empuluzi Amsterdam area.(40 km noordoos van Amsterdam) Naby grens tussen SA en Swaziland. S26,18018 E30,38707 Ander name: Goliat se Voetspoor, Adam se Voetspoor, Jesus se Voetspoor, Voetspoor van God, Big Foot. Hierdie voetspoor is teen ñ heuwel…
Bloukransmoord Moordspruit Bloukransmonument 16/17 Februarie 1838Ter herinnering aan Groot Moord by Bloukransrivier, Moordspruit, Weenen, Doringkop, Rensburgspruit en omliggende area. Monument is opgerig in 1895 en ingewy deur Generaal Piet Joubert. Van die slagoffers is in ‘n massagraf onder die monument…
Bloukransmoord 16/17 Febr 1838 een van oorlewendes van Bloukransmoord. Herbegrawe gedurende die Simboliese Ossewatrek 1938 in die NG Kerkhof Rouxville. Haar naam was Johanna van der Merwe en vir die meeste mense beteken dié naam vandag nie veel nie, maar…
SA Weemag Muur van Herinnering. Vir gevalle soldate en die vrouens en kinders wat soldate bygestaan het. Gedenktuin. Onthul en amptelik geopen 27 Julie 2003. Gedenknaald vir Boesman vegters wat vanaf 1975 geveg het. Veggroep Alpha. Erestomp vir 32…
Brits Jopie Fourie Monument 27 Augustus 1878 – 20 Desember 1914 Aan die voet van die Magaliesberge op die plaas Wildebeesthoek. Op die R513, pad tussen Pretoria-Noord en Brits/Hartebeespoort.Gedenknaald van graniet, 5 meter hoog in vorm van suil op voetstuk.…
Louis Treghard ( Soms gespel Treghardt/ Trichard/Trichard) Groot Trek Delagoabaai (Lourenco / Marques Maputo ) Louis Trichardt Pretoria Pietersburg ( Polokwane) Kindermonument Bloemfontein Voortrekkermonument Die trekke van Louis Treghard en Lang Hans van Rensburg was die eerste om die…
Vrouemonument Bloemfontein DIE BANNELING MONUMENT. Staatspresident C. R. Swart het gedurende sy ampstermyn die idee gekoester dat ‘n monument opgerig moet word vir die gestorwe Boere-Krygsgevangenes tydens die Anglo-Boereoorlog. Hy was ook die groot dryfkrag daaragter gewees. Die meerderheid van…
Lang Hans van Rensburg Groot Trek Polokwane Limpopo Louis Trighard Kruger Nasionale Park Die trekke van Lang Hans van Rensburg en Louis Trigard was die eerste wat die trek van die Kaap na die Noorde toe onderneem het. Hulle was…
Horse Memorial Weston Agricultural College Mooi Rivier KZN 2de Anglo Boere Oorlog Diere Monumente Vroeg in die 1850’s het ñ klein dorpie ontstaan op die plaas Weston digby ñ drif wat gebruik is om die Mooirivier te kruis op pad…