Van Stadensbrug Hierdie besonderse boogbrug op die N2 span oor die Van Stadensrivier tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai op die hoofpad na Kaapstad. Die betonbrug is 350 m lank, 125 m hoog en het 4 bane vir verkeer. Die brug…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Van Stadensbrug Hierdie besonderse boogbrug op die N2 span oor die Van Stadensrivier tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai op die hoofpad na Kaapstad. Die betonbrug is 350 m lank, 125 m hoog en het 4 bane vir verkeer. Die brug…
Cape St Francis / Seal Point; 1878 Vuurtoring/Lighuis Pragtige wit vuurtoring met 2 oorspronklike huise troon bo die rotse uit en stuur 8 kragtige ligstrale uit om naderende seemanne te waarsku dat hierdie ñ gevaarlike kuslyn is. Die rotsriwwe strek…
Humansdorp het sy ontstaan te danke aan die afstigting van die NG Gemeente Humansdorp. NG Kerk Humansdorp is in 1849 gestig as die 40ste gemeente van die NG Kerk. Die gemeente is afgestig vanaf die Uitenhage moedergemeente. Tot 1859 was…
Gamtoosvallei Hierdie ongelooflike pragtige vallei met bewerkte landerye en boorde soos ń mosaiek vorm die toegangspoort na Baviaanskloof. Die naam Gamtoos is waarskynlik afgelei vanaf die Khoi woord wat brullende leeu beteken. Die vroeë Hollanders het die Khoi-Khoi stam wat…
Paardekraal Monument Hierdie monument het onstaan as ń stapel klippe in ń versetaksie teen die Britte. Na die anneksasie van Transvaalse Republiek was burgers baie ontevrede. Toe ondehandelings met Brittanje misluk het, is die burgers opgeroep na die plaas Paardeplaat…
Enkele ou geboue. Middelburg is gestig 19 Mei 1852 deur die NG Kerk Middelburg stasie. 1883 word Middelburg Stasie amptelik geopen. Middelburg Biblioteek 1868 word ń kamer in die stadsaal ingerig as Publieke biblioteek. In 1881 was daar reeds 900…
Middelburg Kaap is ń pragtige dorp aan die oewer van die Klein-Brakrivier. Gestig 1852. Sy naam verkry vanweë sy ligging. In die middel. Halfpad tussen Port Elizabeth en Bloemfontein en ligging tussen dorpe soos Cradock, Colesberg en Richmond. Die Burgemeesterstuin…
Middelburg Kaap Graaff-Reinet is in 1786 geproklameer en het al die omliggende distrikte ingesluit. 1837 is Colesberg geproklameer. Die afstand tussen die 2 dorpe was groot en daar is besluit dat ń dorp en gemeente tussen in gestig moes word.…
Stigting 1860 Grootfontein Die Gereformeerde Kerk Middelburg is gestig in 1860. Die kerkstigting en eerste diens word gehou 26 Nov 1860 in die huis van CHJ Vorster op die plaas Grootfontein, tans die PW Vorster museum(herboude huis 1867, oorspronklike opstal…
Erasmus Kasteel Hierdie kasteel staan onder Pretorianers as “Die Spookhuis” bekend. Die kasteel is in 1903 deur Jochemus Erasmus gebou en sedertdien het ’n klomp skinderstories oor die huis en sy inwoners die rondte begin doen. Jochemus se twee dogters…