Orania / Koeksistermonument / Klein Reus / Ierse Monument / Paul Kruger / Staatshoofde / Eerste Ministers / Monumentkoppie

Orania Verskeie beelde is hier al opgerig. Heelwat monumente is ook al gered en hier heropgerig. Bekendste is die Koeksistermonument wat die Afrikanervroue se opoffering vir liefdadigheid d.m.v. die bak en verkoop van koeksisters en ander tuisprodukte simboliseer. Koeksistermonument (Saartjie…

Siener van Rensburg Rietkuil Ottosdal / Visioenkoppie / Siener van Rensburg Begraafplaas

Siener van Rensburg Rietkuil Ottosdal/ Wolmaransstad distrik Visioenkoppie Graf : Rensburg Begraafplaas Ottosdal Noordwes NICOLAAS VAN RENSBURG Nicolaas Pieter Johannes van Rensburg Gebore 30 Augustus 1864 Potchefstroom Sterf 11 Maart 1926 Ottosdal Getroud met Anna Sophia Kruger (1884-1926) Nicolaas van…

VREDE VAN VEREENIGING / 31 Mei 1902 / ABO / 3 Burgers amnestie geweier / Salmon van As / Heidelberg / Barend Cilliers / Josef Muller

VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 Vrede van Vereeniging word gesluit. Einde van die ABO. DRIE BURGERS KRY NIE AMNESTIE NIE. WAAROM NIE? Algehele amnestie word verleen aan al die Burgers, net 3 Burgers se amnestie word geweier. Amnestie is…