Pioniersmuseum Pretoria Die oudste huis in Pretoria DIE GESKIEDENIS VAN DIE HUIS/MUSEUM David Adolf Michael Botha is gebore 26 Mei 1806 in distrik Swellendam. Hy was die 5de kind uit sy pa Johannes Petrus Botha se eerste huwelik met Maria…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Pioniersmuseum Pretoria Die oudste huis in Pretoria DIE GESKIEDENIS VAN DIE HUIS/MUSEUM David Adolf Michael Botha is gebore 26 Mei 1806 in distrik Swellendam. Hy was die 5de kind uit sy pa Johannes Petrus Botha se eerste huwelik met Maria…
Albasterklip Albaster Klip Goliat se albaster Garies Namakwaland NAMAKWALAND Namakwaland is bekend vir sy blommeprag, maar daar is baie meer agter hierdie streek met sy eienaardige landskap, sy plantelewe en minerale. Die streek beskik oor ñ kulturele rykdom met spore…
Bed graf Graaff Reinet Aberdeen Willowmore Hierdie is ñ tragiese ou Karoo Storie, ñ boodskap in die veld, ñ groot raaisel wat niemand nog definitief kon oplos nie. Wie is hier begrawe? Wanneer? Wat is die ware verhaal? Dit sal…
WATERKANAAL VOORSIEN WATER AAN DIE KAAP 1663 (Facebook Hannes Steyn) In 1663 het Zacharias Wagenaer, die tweede kommandeur aan die Kaap, ‘n reservoir laat bou. Die reservoir is van klip en baksteen en was opgerig in die loop van die…
Skipskop : Lirieke David Kramer Skipskop Lirieke – David Kramer Pak op, pak op! Sit jou goedjies op jou kop.Môre gaan ons weg,ver van hier weg.Skipskop, Skipskop,wanner hou die dinge op?Swaarkry lê net voor,die Blouberge oor.Overberg se mens is ek…
JG Strydom Beeld voor Munisipale kantore Nylstroom JG Strydom Die Leeu van die Noorde Die Eerste Minister van die Unie van SA 1954 tot 1958 wat met groot ywer gestreef het vir die Republiekwording van Suid-Afrika. Adv JG Strijdom vestig…
Strijdomhuis/ Strydomhuis Nylstroom WIE WAS JG STRIJDOM? Die Leeu van die Noorde Die Eerste Minister van die Unie van SA 1954 tot 1958 wat met groot ywer gestreef het vir die Republiekwording van Suid-Afrika. Premiers van SA. 1. Louis Botha…
Strydomplein Pretoria Vryheidsbeeld JG Strydom / Strijdom Beeld Onthul 31 Mei 1972 Strydomplein Stort ineen 31 Mei 2001 Her-onthul 31 Mei 2003 Nylstroom by Strydomhuis JG STRIJDOM Advokaat JG Strydom het sy hele lewe geveg vir die ontstaan van ‘n…
Orania Verskeie beelde is hier al opgerig. Heelwat monumente is ook al gered en hier heropgerig. Bekendste is die Koeksistermonument wat die Afrikanervroue se opoffering vir liefdadigheid d.m.v. die bak en verkoop van koeksisters en ander tuisprodukte simboliseer. Koeksistermonument (Saartjie…