11 JULIE 1888: EEN VAN DIE WÊRELD SE GROOTSTE DIAMANTMYN TRAGEDIES – KIMBERLEY / Brand in Kimberley Myn

11 JULIE 1888: EEN VAN DIE WÊRELD SE GROOTSTE DIAMANTMYN TRAGEDIES – KIMBERLEY (Bydrae deur Kobie Ströh) KIMBERLEY-MYN / DE BEERS MYN 200 mynwerkers sterf in ‘n vernietigende ondergrondse brand KIMBERLEY DIAMANTMYN Kimberley se diamantmyn was/is ‘n kombinasie van oopgroefmyn…

Orania / Koeksistermonument / Klein Reus / Ierse Monument / Paul Kruger / Staatshoofde / Eerste Ministers / Monumentkoppie

Orania Verskeie beelde is hier al opgerig. Heelwat monumente is ook al gered en hier heropgerig. Bekendste is die Koeksistermonument wat die Afrikanervroue se opoffering vir liefdadigheid d.m.v. die bak en verkoop van koeksisters en ander tuisprodukte simboliseer. Koeksistermonument (Saartjie…