METODISTE KERK POTCHEFSTROOM Die eerste Christenboodskap is reeds in 1822 vir die eerste na Transvaal gebring deur 2 Metodiste Sendelinge nl Eerwaarde Hodgson en Samuel Broadbent. Hulle 2 het die eerste Metodiste sendingkerkie by Makwassie opgerig. 1838 het Andries Hendrik…
