Melrose Huis Pretoria ABO Vrede van Vereeniging VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 is die Vrede van Vereeniging in Pretoria in Melrose Huis geteken. Die onderhandelinge het vroeg in April al hier begin tussen die Boere Generaals, Lord Kitchener en…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Melrose Huis Pretoria ABO Vrede van Vereeniging VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 is die Vrede van Vereeniging in Pretoria in Melrose Huis geteken. Die onderhandelinge het vroeg in April al hier begin tussen die Boere Generaals, Lord Kitchener en…
TREKROETES LANGS DIE VOORTREKKERMONUMENT In die vyftigerjare het die Onderwyskollege van Pretoria oos van die Voortrekkermonument, teen die koppie, ‘n reliëfkaart uitgelê van die 5 grootste hooftrekroetes in Suid-Afrika. Paadjies is uitgekap en met verskillende kleure klippe uitgelê. Replikas van…
Heilbron Anglo-Boereoorlog Konsentrasiekamp Begraafplaas 5 Swemmers Oudstryders Monument Die Voortrekkers Terrein. ABO en HEILBRON KONSENTRASIEKAMP Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 veroorsaak groot verdeeldheid onder die inwoners van Heilbron. Afrikaans en Engelse mense het in vrede saamgeleef, maar nou moet kant gekies word.…
Gereformeerde Kerk Matlabas 8 Junie 1918 Gereformeerde Kerk Matlabas is een van die oudste gemeentes in die Bosveld, gestig 8 Junie 1918. Die gemeente is gestig onder ń groot tambotieboom op die plaas Geelhoutbos wat aan Herculus Erasmus behoort het.…
Arbeidsgenot /Arbeitsgenot CJ Langenhoven Oudtshoorn Wes-Kaap Arbeidsgenot Jan van Riebeeckstraat 217 (Voorheen Western Road, verander naam 1952) Die tuiste van C J Langenhoven, regsgeleerde, koerantredakteur, skrywer, digter, Die Vader van Afrikaans. (Sagmoedige Neelsie). Sekerlik is C J Langenhoven die bekendste…
Senekal Vrystaat Engelmonument NG Kerk Moedergemeente FP Senekal Senekal Senekal is ń pragtige dorp aan die oewer van die Sandrivier, geleë in die vrugbare landboustreek van die Oos-Vrystaat. Eerwaarde Erasmus Smit noem in sy dagboek die “dorpie” Tweefontein. Die dorpie…
Mosselbaai Bartholomeus Diaz is die “eerste”seevaarder wat om suidpunt van Afrika vaar. Bartholomeus Diaz seil 3 Februarie 1488 die natuurlike hawe hier binne op die feesdag van Saõ Bras.(feesdag van Saint Blaize). Hy noem die plek Cape St. Blaize. Hier…
Stigting van die Gereformeerde Kerk: Seringboom Rustenburg Seringboom Doppers 10 Februarie 1859 Stigting van Dopperkerk (Gereformeerde Kerk) :160 jaar gelede gestig onder ń seringboom langs die Hervormde Kerk. Met volksplanting 1652 het Jan van Riebeeck die Nederlandse kerk en die…