VILJOENSDRIF / VILJOENSDRIFT / Drif / Steenkool / Pont / Brug / Spoorlyn / Stasie / Tonnels onder die Vaalrivier / ABO / Hotel / Slaghuis / WWI Monument / Viljoensdrif Skool / Tornado / Polisiestasie / Hof / NG Kerk / Grafte

Samesteller Kobie Ströh DIE DORPIE VILJOENSDRIF VILJOENSDRIF/T  Vrystaat  Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Dorp Viljoensdrif : Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie…

Die Eerste Wêreldoorlog / 28 Julie 1914 – 11 November 1918 / Die Groot Oorlog / Monumente / Port Elizabeth / Mosselbaai / Bellville / Vereeniging / Jansenville / Steytlerville / Dundee / Parys / Boksburg / Durban

28 Julie 1914 Die Eerste Wêreldoorlog begin WWI Eerste Wêreldoorlog Die Groot Oorlog 28 Julie 1914 tot 11 November 1918 Dit was die eerste oorlog waarby so baie lande in die wêreld betrokke was. Hoofsaaklik veroorsaak deur konflik tussen die…

Harrismith / Stadsaal / Debora Retief Gedenktuin / WWI / WWII / ABO / Verseende Boomstam / Hamilton Brug

HARRISMITH Sir Harry Smth gee in 1838 om ñ dorp te stig naby die bergpasse van Natal. Daar word aanvanklik besluit op ñ plek naby die kruising van die wa-roetes vanaf Winburg, Potchefstroom en Suikerbosrand. Die standhoudende Elandsrivier kon water…