Long Tom Pas Mpumalanga LONG TOM PAS Die Long Tom pas is gebou tussen Sabie en Lydenburg. Aanvanklik was dit ń alternatiewe wapad vir Transportryers na Delagoabaai (Maputu). Hierdie roete het so tien dae geneem om te voltooi. Sedert 1874…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Long Tom Pas Mpumalanga LONG TOM PAS Die Long Tom pas is gebou tussen Sabie en Lydenburg. Aanvanklik was dit ń alternatiewe wapad vir Transportryers na Delagoabaai (Maputu). Hierdie roete het so tien dae geneem om te voltooi. Sedert 1874…
Braamfontein Begraafplaas Kapel en Krematorium ABO WWI en WWII 1922 Mynwerkersopstand/ Mynwerkers Rebellie /Rand Revolt Enoch Sontonga BRAAMFONTEIN BEGRAAFPLAAS Braamfontein Begraafplaas vertel die geskiedenis van Johannesburg. Van die Stigterslede van Johannesburg, invloedryke persone tot doodgewone mense het sy aan sy…
16 Desember 1838 Bloedrivier Gelofte 13 Desember 1880 Paardekraal Gelofte 6 April 1654 Van Riebeeck Gelofte DIE DRIE GELOFTES Min mense is bewus van drie geloftes wat in Suid-Afrika afgelê is. Al 3 uit nood gebore en gekoppel aan dankbaarheid.…
Lydenburg Voortrekkerkerk Groot Kerk: NG Kerk Lydenburg Burgermonument VOORTREKKERKERK 1849 is die dorp Lydenburg gestig deur die trekkerleier Andries Potgieter. LYDENBURG Pos deur Frikkie Wallis Maart 2023 “Die Republiek van Lydenburg het op 11 Maart 1857 afgestig van die Zuid-Afrikaansche…
KERSDAG TYDENS DIE ABO 1899 25 Desember 1899 Die eerste Kersfees tydens die oorlog was in 1899, die oorlog al vir 3 maande aan die gang. Die Boervrouens het spesiale Kerspakkies met lekkernye soos koek en tert, rosyntjies en neuter…
29 Desember 1895 -2 Januarie 1896 Jameson Inval 2 Januarie 1996 Slag van Vlakfontein Krugersdorp Jameson Inval Beplanning Cecil John Rhodes, Premier van die Kaapkolonie, beplan en finansier die Jameson Inval. Rhodes was ñ skatryk sakeman wat graag na die…
6 Januarie 1900 Slag van Platrand Ladysmith ABO Gedenksteen / Monument Harrismith NG Kerk Harrismith Burgermonument Waspore van Piet Retief Wa 1938 tydene Simboliese Ossewatrek. LADYSMITH Die Britte het ñ sterk mag van sowat 10 000 man met 30 kanonne…
Krugerhof Waterval Onder Hierdie dorpie het eers as Waterval Beneden bekend gestaan, en is later verander na Waterval Onder. Dit verwys na die ligging van die dorp aan die onderkant van die Elandsrivier Waterval. Waterval Onder was ń belangrike stasie…
Kaapsehoop Duiwels Kantoor Kaapsche Hoop Wilde perde KAAPSEHOOP Bekoorlike klein dorpie met ryke geskiedenis, ongewone rotsformasies en ouwêreldse geboue so aan die rand van die eskarp wat meer as 1000 meter na benede tuimel in die De Kaap Vallei in.…
Barberton Oorlogsgedenkteken WWI WWII SS MENDI Voor die Magistraatskantore/hof van Barberton is ń oorlogsgedenkteken opgrig. WWI1914-1919 9 Junie 1924 onthul deur Graaf van Athlone, Britse militaris en goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika, ter nagedagtenis aan diegene van Barberton area…