Kosmos Suid-Afrika se Lewende Monument Elke jaar herfs word ons hier op die Hoëveld begroet met hierdie skouspel van pienk en wit. Kosmos is genade blomme. Jy plant hulle nie, jy saai hulle nie, maar as jy weer kyk is…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Kosmos Suid-Afrika se Lewende Monument Elke jaar herfs word ons hier op die Hoëveld begroet met hierdie skouspel van pienk en wit. Kosmos is genade blomme. Jy plant hulle nie, jy saai hulle nie, maar as jy weer kyk is…
11 November 1918 Einde van Eerste Wêreldoorlog Wapenstilstandsdag Poppiedag. WWI Eerste Wêreldoorlog DIE GROOT OORLOG 28 Julie 1914 tot 11 November 1918 Dit was die eerste oorlog waarby so baie lande in die wêreld betrokke was. Hoofsaaklik veroorsaak deur konflik…
Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas ABO NYLSTROOM KONSENTRASIEKAMP BEGRAAFPLAAS Rye graffies as stille getuienis van ñ bittere hartseer tyd. Nylstroom Konsentrasiekamp was een van die kampe met die hoogste sterftesyfer. 544 sterftes waarvan 429 kinders was. 544 sterftes in ñ kamp met…
Nylstroom Konsentrasiekamp Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas ABO Die Eenheidskool NYLSTROOM KONSENTRASIEKAMP Nylstroom Konsentrasiekamp was een van die kampe met die hoogste sterftesyfer. Veral kinderssterftes. 1901 Die burgers het die Britse Opmars orals probeer teenstaan en keer, maar die Britte vorder stadig…
17 Januarie 1837. Die Slag van Mosega. Pos deur John Roderick: Die Slag van Mosega Mosega is die “hoofstad” van die Matabeles gewees. Mosega is nie een groot stad gewees nie, maar het uit ongeveer 20 krale verspreid van mekaar…
28 Julie 1914 Die Eerste Wêreldoorlog begin WWI Eerste Wêreldoorlog Die Groot Oorlog 28 Julie 1914 tot 11 November 1918 Dit was die eerste oorlog waarby so baie lande in die wêreld betrokke was. Hoofsaaklik veroorsaak deur konflik tussen die…
Generaal Rooi Michael Prinsloo ABO Groot held tydens ABO Veg sy aan sy met Generaal Chritiaan de Wet. Bethlehem ANTONIE (ANTHONIE) MICHAEL PRINSLOO 1862 -1931 Michael Prinsloo, ook genoem Rooi Michael Prinsloo, waarskynlik agv sy rooi hare. Hy is gebore…
Siener van Rensburg Rietkuil Ottosdal/ Wolmaransstad distrik Visioenkoppie Graf : Rensburg Begraafplaas Ottosdal Noordwes NICOLAAS VAN RENSBURG Nicolaas Pieter Johannes van Rensburg Gebore 30 Augustus 1864 Potchefstroom Sterf 11 Maart 1926 Ottosdal Getroud met Anna Sophia Kruger (1884-1926) Nicolaas van…
VEREENIGING VLIEGSKOOL Vereeniging Vliegskool: Lugmagskool Daar was gereken dat Vereeniging ideaal geleë was vir ‘n lugmagskool, die Hoëveld weer is redelik stabiel en daar was nie hoë geboue in die area nie. TWEEDE WÊRELDOORLOG Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die…
VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 Vrede van Vereeniging word gesluit. Einde van die ABO. DRIE BURGERS KRY NIE AMNESTIE NIE. WAAROM NIE? Algehele amnestie word verleen aan al die Burgers, net 3 Burgers se amnestie word geweier. Amnestie is…