Vegkop. Die verhaal van Vegkop. 2 Okt 1836 Die slag van Vegkop was voorafgegaan deur ń aanval op die kamp van die jagter – verkenner, Stephanus Erasmus. Die aanval op die Erasmuskamp is kort daarna opgevolg deur die Vaalrivier slag…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Vegkop. Die verhaal van Vegkop. 2 Okt 1836 Die slag van Vegkop was voorafgegaan deur ń aanval op die kamp van die jagter – verkenner, Stephanus Erasmus. Die aanval op die Erasmuskamp is kort daarna opgevolg deur die Vaalrivier slag…
Winburg Voortrekkerbegraafplaas Winburg Winburg of ook toe genoem Wenburg is die eerste dorp aangelê deur die Voortrekkers. Andries Pretorius en ń paar trekboere het hierdie grond tussen die Vetrivier en die Vaalrivier van die Barolong geruil vir ń paar stuks…
Fort Schanskop Pretoria Naby Voortrekkermonument Na die mislukte Jameson-inval 1896 het L Grunberg, ñ Franse artillerie offisier ZAR regering aangemoedig om Pretoria te versterk met forte. Toe ñ kaart met al die ZAR se toegangsroetes, spoorwegverbindings en verdedigingstellings in ñ…
Standerton Konsentrasiekamp Begraafplaas Ouma kom huis toe 15 Junie 2019 Beeld van Ouma Swart en een van haar kinders opgerig. Die beeld van Ouma Swart begroet jou as jy by Konsentrasiekamp Begraafplaas se hek instap. Die ouma wat 8 kinders…
Kerkplein Pretoria Paul Kruger Standbeeld Kerkplein by die kruising van Kerkstraat en Paul Krugerstraat vorm die historiese sentrum van Pretoria. Sentraal staan die Standbeeld van Paul Kruger, President van die ZAR, omring deur 4 Boerekrygers. Standbeeld Die beeld is in…
Heidelberg Gauteng Heidelberg, ń pragtige dorp aan die voet van die Suikerbosrand. Op die hoogte pryk ń kruis wat waghou oor die dorpie daar onder. Die Suikerbosrand Natuurreservaat ń pragtige bewaringsgebied. Heidelberg het ń belangrike rol gespeel in die Geskiedenis…
Hanover Markplein Poskoets Noord-Kaap Hanover, ń bekoorlike klein dorpie in die Noord-Kaap, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad het ontstaan op die plaas Petrusvallei van Gert Gouws. Gert het in 1854 die grond verkoop vir vestiging van die dorp op voorwaarde…
Hanover Noord-Kaap ABO Begraafplaas Hanover het die geweldige gevolge van die ABO nie vrygespring nie en is die getuie van tragiese gebeurtenisse. Tydens die ABO is Trappieskop gebruik as uitkykpunt deur die Britte. Tydens die oorlog is ń trein ontspoor…
Blokhuis ABO Rooi Treinbrug Beaufort-Wes Noord-Kaap Tydens ABO 1899-1900 het die Britte blokhuise opgerig op strategiese plekke om treinbrûe, spoorlyne en ingange na dorpe te bewaak. Hierdie was gewoonlik stewiger geboude blokhuise as díe wat later in die blokhuislinies opgerig…
Louw Wepener Bethulie Vrystaat Louw Wepener Louwrens Jacobus Wepener (Louw) is gebore 21 Julie 1812, die 4de seun van Frederik Jacobus Wepener en Johanna Maria Erasmus wat gevestig was op Graaff-Reinet. Louw is getroud 1839 met Hester Susanna Nel. Hulle…