Vereening 1905: Mynongeluk by Central Mine 1905 (Bydrae deur Kobie Ströh) 1900. Vereeniging was nog ‘n klein dorpie. Byna die helfte van die inwoners het in die steenkoolmyn (Central Mine) gewerk. Vroeg 1905 het daar ‘n groot krisis in Vereeniging…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Vereening 1905: Mynongeluk by Central Mine 1905 (Bydrae deur Kobie Ströh) 1900. Vereeniging was nog ‘n klein dorpie. Byna die helfte van die inwoners het in die steenkoolmyn (Central Mine) gewerk. Vroeg 1905 het daar ‘n groot krisis in Vereeniging…
Braamfontein Begraafplaas Kapel en Krematorium ABO WWI en WWII 1922 Mynwerkersopstand/ Mynwerkers Rebellie /Rand Revolt Enoch Sontonga BRAAMFONTEIN BEGRAAFPLAAS Braamfontein Begraafplaas vertel die geskiedenis van Johannesburg. Van die Stigterslede van Johannesburg, invloedryke persone tot doodgewone mense het sy aan sy…
Die vreemde vreemde verhaal van Adolf Soltke ( arriveer 1884 in Delagoabaai) En die geboorteplek van Jock of the Bushveld (No 70 op kaart) Kruger Nasionale Park S 25 11.741 E 31 19.690 Die vreemde roerende verhaal van Adolf Soltke…
Waterval Boven Mosambiek Treinongeluk Waterval-Boven Aan die rand van die eskarp, teen die Drakensberg is die skilderagtige Waterval Boven geleë. Die naam afkomstig van die ligging bokant die waterval in die Elandsrivier, die Elandsrivier Waterval. Waterval Boven is in 1889…
Groot sinkgat sluk familie in. Blyvooruitzight Carletonville 3 Augustus 1964 Carletonville is bekend vir sy goudmyne. 1937 is die Blyvooruitzight Myn gestig en so 6 km suid van Carletonville is die uitbreiding Westdene Blyvooruitzight gevestig om die mynwerkers te huisves.…
Deneysville Kasteel Vaaldam Die Vaaldam het sy eie kasteel Nogal gebou deur ń Lord DENEYSVILLE Deneysville is ń klein oorddorpie aan die walle van die Vaaldam. Gestig in 1930 op die plase Wilhelmina en Witpoort. Die dorp is vernoem na…
27 Augustus 1954 Sasolburg word geproklameer. Sasolburg is ń dorp in die Noordelike Vrystaat wat sy ontstaan te danke het aan die petro-chemiese industrie nl Sasol. Sasolburg is deel van die Vaaldriehoek en is bekend vir sy skoorstene, vlamme, rook…
Hennenman Vrystaat NG Kerk Hennenman Groot Trek Gedenkteken Hennenman Dorp het aanvanklik ontstaan as ń spoorweghalte bekend as Ventersburg-weg. 1890 is die NG Gemeente Ventersburg gestig en Ventersburg-weg was een van sy wyke. Verwarring tussen al die “Venter” name; Ventersdorp,…
Winston Churchill word gevang 15 November 1899 Estcourt Distrik KwaZulu-Natal (Op Privaatgrond) ABO 15 November 1899 neem ń groepie Boere ń jong Engelsman in burgerlike drag saam met ongeveer 56 ander Kakies gevange, min wetende dat hy later een van…
FREDERIKSTAD Frederikstad is sowat 34km van Potchefstroom geleë, kom 1885 tot stand, vernoem na Frederik Wolmarans. Frederik Gerhardus Wolmarans (1788-1872) was deel van die Potgieter Trek onder leiding van Andries Hendrik Potgieter. Hy neem deel aan die Slag van Vegkop.…