28 November 1987 – Die Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295 (Helderberg) val in die see (Hannes Steyn Facebook ) Dekades terug, op 28 November 1987, het ‘n Boeing 747 genaamd Helderberg van die Suid-Afrikaanse Lugdiens met 159 mense aan boord in…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
28 November 1987 – Die Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295 (Helderberg) val in die see (Hannes Steyn Facebook ) Dekades terug, op 28 November 1987, het ‘n Boeing 747 genaamd Helderberg van die Suid-Afrikaanse Lugdiens met 159 mense aan boord in…
Bus Ongeluk Saulpoortsdam Sol Plaatjie Dam Bethlehem Werkersdag 1 Mei 2003 Bus jaag in dam in. 51 mense sterf SAULPOORTSDAM Saulpoortsdam is ñ gronddam, gebou in 1968 by die samevloeiing van die Asrivier en Liebenbergsvleirivier naby Bethlehem. Die dam dien…
18 Junie 1911 Die eerste vliegtuig vlieg in Suid-Afrika Die mens het maar altyd gedroom om te kan vlieg of deur die lug te sweef. Leonardo da Vinci het al reeds in die vyftiende eeu sketse en ontwerpe geteken van…
VEREENIGING VLIEGSKOOL Vereeniging Vliegskool: Lugmagskool Daar was gereken dat Vereeniging ideaal geleë was vir ‘n lugmagskool, die Hoëveld weer is redelik stabiel en daar was nie hoë geboue in die area nie. TWEEDE WÊRELDOORLOG Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die…
VEREENIGING MYNONGELUK BY CENTRAL MINE 25 Mei 1905 VEREENIGING Die dorp Vereeniging het sy naam verkry vanaf die laaste deel van een van die pioniersmaatskappye “ De Zuid Afrikaansche en Oranje Vrij Staatsche Kolen en Mineralen Mijn Vereeniging”, gestig deur…
21 Januarie 1960. Coalbrook Mynramp – Suid van Sasolburg Mens en dier sterf in die ramp. CLYDESDALE PERDE (Bydrae deur Kobie Ströh – eggsa) Een van die grootste mynrampe in Suid-Afrika het by die Coalbrook Myn suid van Sasolburg plaasgevind.…
25 Maart 1977 Keetmanshoop Treinongeluk Troepetrein 25 Maart 1977 ‘n Passasierstrein met 700 soldate aan boord hou in die laat nag stil by die Spoorwegstasie Keetmanshoop. Díe soldate is op pad terug RSA toe vanaf hulle basis by Eenhana op…
25 Maart 1647 Stranding van die Haerlem Die gebeurtenis wat Suid-Afrika se geskiedenis beinvloed het. HAERLEM OP PAD TERUG NA NEDERLAND Januarie 1647 vertrek die Haerlem ( Nieuwe Haerlem/Haarlem) as deel van ‘n retoervloot vanaf Batavië (Java) na Nederland. HAERLEM…
23 Maart 2005 Laerskool Handhawer Vereeniging Tragiese ongeluk 3 Onderwyseresse en 6 kinders sterf. LAERSKOOL HANDHAWER Elke jaar 23 Maart reël Laerskool Handhawer ‘n klein seremonie om die tragiese dag in 2005 te onthou. ‘n Oomblik van stille, herinneringe, besef…
Arniston/Waenhuiskrans Kassiesbaai Vissersdorpies met kenmerkende witgekalkte huisies met grasdakke wat so sy aan sy lê. Die dorpies is reeds erken as Nasionale Monumente. ARNISTON / WAENHUISKRANS Die dorp met 2 name. Amptelik bekend as Waenhuiskrans n.a.v. die reuse groot grot…