Vereeniging Geskiedenis

Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…

Burgermonumente /ABO /Carolina en Ermelo Carolina NG Kerk / Ermelo NG Kerk / Carolina Burgermonument herstel en verskuif

Carolina en Ermelo BurgermonumenteABO Carolina NG Kerk. Ermelo NG Kerk Mpumalanga Die onlangse vandalisering van die Burgermonument in Carolina toe die beeld se kop afgekap is, het die vraag weereens laat ontstaan. Wie was die model vir die beelde? Wie…

Jansenville Oos-Kaap Anglo Boereoorlog Fort ABO WW1 Monument Sid Fourie Huis Draaikrans Mount Stewart

Jansenville In die laat 1700’s het die eerste trekboere en jagters reeds die Sondagsrivier gekruis en hierdie area besoek. Die eerste wit man wat hier in die distrik gevestig het, was Christiaan Ernst Schutte op ń 3000 morg plaas wat…