DIE PANGAMAN Elias Xitavhudzi Phineas Tshitaundzi Reeksmoordenaar: Minstens 16 moorde vanaf 1953 tot 1959 Min van die ouer garde sal ooit die gevreesde Pangaman vergeet. Die vrees, die waaksaamheid en die waarskuwings oor en oor aan verliefde paartjies, vermy donker…
