Arbeidsgenot /Arbeitsgenot/ CJ Langenhoven / Afrikaans as taal / Katjiepiering

Arbeidsgenot /Arbeitsgenot CJ Langenhoven Oudtshoorn Wes-Kaap Arbeidsgenot Jan van Riebeeckstraat 217 (Voorheen Western Road, verander naam 1952) Die tuiste van C J Langenhoven, regsgeleerde, koerantredakteur, skrywer, digter, Die Vader van Afrikaans. (Sagmoedige Neelsie). Sekerlik is C J Langenhoven die bekendste…

Vanderbijlpark Geskiedenis / Stad van Staal / Wording Standbeeld / Die Gelofte / Polisie / Weermag Gedenkteken / Wawielbrug / Yskor / Hendrik van der Bijl

Wording standbeeld Vanderbijlpark. Naam: Wording. Simboliseer groei en strewe na volmaaktheid. Beeld: Brons man wat uit grond opstyg, wat opkyk en met uitgestrekte hand na die lug reik. Reik na die Hemel. Regterbeen vry. Linkerbeen nog deel van grond waaruit…

Liebenberg Moorde / Kopjeskraal Liebenbergkoppie / Parys / Slag van Vaalrivier

Kopjeskraal Gedenksteen by Liebenbergkoppie/ Moordkoppie. Parys 22/23 Augustus 1836 Liebenbergmoorde Slag van Vaalrivier Liebenbergkoppie/Moordkoppie Kopjeskraal Hendrik PotgieterTrekleier: Hendrik Potgieter se trek laat hy agter by die Vetrivier (Theunissen distrik).Potgieter en ń aantal van die Trekkers vertrek Mei 1836 na die…