Vaaldam Gauteng. Vrystaat. Mpumalanga. Die Vaaldam is een van ons grootste damme in Suid-Afrika (Gariepdam is groter) en gebou by die samevloei van die Wilgerivier en Vaalrivier so 70 km suid van Johannesburg en 30 km suid-oos van Vereeniging. Drie…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Vaaldam Gauteng. Vrystaat. Mpumalanga. Die Vaaldam is een van ons grootste damme in Suid-Afrika (Gariepdam is groter) en gebou by die samevloei van die Wilgerivier en Vaalrivier so 70 km suid van Johannesburg en 30 km suid-oos van Vereeniging. Drie…
Winston Churchill word gevang 15 November 1899 Estcourt Distrik KwaZulu-Natal (Op Privaatgrond) ABO 15 November 1899 neem ń groepie Boere ń jong Engelsman in burgerlike drag saam met ongeveer 56 ander Kakies gevange, min wetende dat hy later een van…
Strydpoort Eldorado KwaZulu-Natal Grafte op Strydpoort Privaatgrond/plaas Potgieter en Maritz Trekleiers Hendrik Potgieter en Gerrit Maritz het dikwels van mekaar verskil en koppe gestamp. Aanvanklik was weiveld vir hulle groot troppe vee die oorsaak van geskille. Potgieter wou van meets…
Bloukransmonument Bloukransmonument is een van die oudste monumente wat in Suid-Afrika opgerig is. (1895-1897). Die inskripsie op die monument is nog in Hollands. Die monument is ń eenvoudige herdenkingsnaald wat die tragiese gebeure herdenk van 16/17 Februarie 1838 toe Zoeloe…
Wie was Saartjie Baartman? Wat was so besonders aan Saartjie Baartman dat strate en distrikte na haar vernoem is? Waarom is haar opvallende liggaamsbou so bekend, maar nie haar gesig nie? Sara(h) Bartman of soos sy bekend geraak het: Saartjie…
FREDERIKSTAD Frederikstad is sowat 34km van Potchefstroom geleë, kom 1885 tot stand, vernoem na Frederik Wolmarans. Frederik Gerhardus Wolmarans (1788-1872) was deel van die Potgieter Trek onder leiding van Andries Hendrik Potgieter. Hy neem deel aan die Slag van Vegkop.…
Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…
NASIONALE VROUEMONUMENT AGTERGROND Hierdie 63 meter hoë gedenknaald van sandsteen is opgerig ter herinnering aan die tragiese dood van duisende vroue en kinders tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Hierdie monument getuig van die skreiende onreg van die Britte teen die Boere…
Viljoensdrif Vrystaat Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Viljoensdrif/t Viljoensdrifstasie WW1 monument Viljoensdrif Laerskool Klipstapel na tornado Magistraatskantore NG Kerk Viljoensdrif Viljoensdrif : Die drif waardeur die Vaalrivier gekruis kon word was op die plaas Witkop van Stephanus Viljoen.…
CJ Steyn Gefusileer ABO 21 Januarie 1902 Tweeling Frankfort Cornelis Janse Steyn is gebore 25 Augustus 1880 Tweelingdistrik. Sy vader was DW Steyn , ń veldkornet tydens ABO van Tweeling omgewing.Cornelis was sieklik, maar die 21 jarige het aangesluit by…