VILJOENSDRIF / VILJOENSDRIFT / Drif / Steenkool / Pont / Brug / Spoorlyn / Stasie / Tonnels onder die Vaalrivier / ABO / Hotel / Slaghuis / WWI Monument / Viljoensdrif Skool / Tornado / Polisiestasie / Hof / NG Kerk / Grafte

Samesteller Kobie Ströh DIE DORPIE VILJOENSDRIF VILJOENSDRIF/T  Vrystaat  Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Dorp Viljoensdrif : Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie…