8 Junie 1900 Slag van Bothaspas ABO BOTHASPAS Bothaspas bied deurgang deur die Drakensberge en lê net suid van die punt waar Transvaal, OVS en Natal ontmoet. Aan die voet van die pas lê ń wye kom waar deur die…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
8 Junie 1900 Slag van Bothaspas ABO BOTHASPAS Bothaspas bied deurgang deur die Drakensberge en lê net suid van die punt waar Transvaal, OVS en Natal ontmoet. Aan die voet van die pas lê ń wye kom waar deur die…
VAL Mpumalanga Die dorpie Val waar tyd gaan stilstaan het. Hierdie rustige dorpie met ń ryke geskiedenis bied lafenis vir die siel. Die dorpie ,Val, met sowat 10 permanente inwoners, sy eie polisiestasie met meer polisiemanne as inwoners verwelkom besoekers…
Wierdabrug Sesmylspruit / Zesmylspruit Hennopsrivier Pretoria WIERDABRUG Pragtige ou historiese brug Voor die ontdekking van goud was die vervoerstelsel in die Transvaal maar primitief en onontwikkel. Perdekarre, donkiekarre, ossewaens en poskoetse het maar van uitgetrapte waspore en driwwe gebruik gemaak…
President M T Steyn Geboortehuis Winburg Voortrekkermonument terrein President M T Steyn se geboortehuis Neffens die Winburg Voortrekkermonument op die plaas Rietfonteon staan die eenvoudige langwerpige kliphuisie. Hierdie eenvoudige huisie is van groot geskiedkundige sowel as argitektoniese waarde en leer…
NG Kerk Winburg Burgermonument Winburg NG Kerk Winburg Moedergemeente Klipkerk. Die NG Kerk Winburg is die oudste gemeente in die NG Kerk Vrystaat en Transvaal. 1840 is ń ooreenkoms tussen Hendrik Potgieter en Andries Pretorius op Potchefstroom gemaak en stig…
Brandfort NG Kerk Brandfort Moedergemeente Vrouemonument Groot Trek Gedenkstene Grafte Brandfort Konsentrasiekamp NG Kerk Brandfort-Oos Brandfort Trinity Methodists Church BRANDFORT Brandfort is aangelê in 1866 op die plaas Keerom. Keerom was die plaas van Jacobus van Zyl, ń Voortrekker van…
Ventersburg Gereformeerde Kerk Ventersburg NG Gemeente Ventersburg Polisiemuseum Fort / Skanskraal Ventersburg Reeds sedert die Groot Trek word hierdie area bewerk en bewoon. Lank voor die aanlê van die dorp het Doppers (Gereformeerders) hier op die plaas van die Venters…
Theunissen Trein NG Kerk Theunissen NG Kerk Theunissen-Wes Gereformeerde Kerk Theunissen THEUNISSEN Die dorp Theunissen het sy ontstaan hoofsaaklik te danke aan die Spoorlyn netwerk in SA. Die trein wat by die ingang van die dorp pryk is nie sonder…
Hennenman Vrystaat NG Kerk Hennenman Groot Trek Gedenkteken Hennenman Dorp het aanvanklik ontstaan as ń spoorweghalte bekend as Ventersburg-weg. 1890 is die NG Gemeente Ventersburg gestig en Ventersburg-weg was een van sy wyke. Verwarring tussen al die “Venter” name; Ventersdorp,…
REDDERSBURG Die dorp Reddersburg ontstaan as ń Gereformeerde Kerk gemeente op die plaas Vlakfontein wat Aug 1859 aangekoop is vir díe doel. Die dorp is in 1861 aangelê en vernoem na Die Heiland, Verlosser, Die Redder: Reddersburg 1894 neem ń…