Ned Herv of Gerf Kerk Krugersdorp Ds Kriel Tower of Hope TOWER OF LIFE NG MOEDERKERK Hoek van Rissikstraat en Kerkstraat KRUGERSDORP NG GEMEENTE MOEDERKERK 7 Junie 1890 het die gemeente in Krugersdorp afgestig van die Gemeente Pretoria Die eerste…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Ned Herv of Gerf Kerk Krugersdorp Ds Kriel Tower of Hope TOWER OF LIFE NG MOEDERKERK Hoek van Rissikstraat en Kerkstraat KRUGERSDORP NG GEMEENTE MOEDERKERK 7 Junie 1890 het die gemeente in Krugersdorp afgestig van die Gemeente Pretoria Die eerste…
Hennie Steyn-brug Bethulie Langste brug in Suid-Afrika Naby Bethulie op die R390 in die rigting van Burgersdorp strek die Hennie Steynbrug in ‘n Noord/Suid rigting oor die Oranjerivier. Die bou van die Hendrik Verwoerddam ( Nou die Gariepdam, Gariep was…
Bezuidenhout Park Johannesburg, Bezuidenhout Plaashuis 1863, Oorlogsmonument, Bezuidenhout Familie Begraafplaas (deur Kobie Stroh) PLAASHUIS In Bezuidenhout Park in Bez Valley (Johannesburg) is hierdie ou familie plaashuis (gebou in 1863) asook ‘n ou familiebegraafplaas. Die plaashuis is gebou lank voor die…
Bethulie Museum Pellissierhuis Sendingstasie BETHULIE Die eerste inwoners van die area was die Boesmans. 1838 stig die Londense Sendinggenootskap ñ sendingstasie hier wat Boesmanskool genoem was. 1833 het Pellissier van die Paryse Evangeliese Sendinggennotskap hom hier gevestig. Saam met hom…
Port Edward Vuurtoring/ Ligtoring North Sand Bluff Lighthouse Port Edward vuurtoring/ligtoring Die Suidkus was nog altyd ñ baie gevaarlike bestemming vir seevaarders en baie handelskepe het oor die jare hier vergaan. Die gevaarlike kuslyn, die rotsagtige waters en onvoorspelbare winde…
Die eerste stoomlokomotief in Transvaal 1889 Outeniqua Spoorwegmuseum / Vervoermuseum George Johannesburg se eerste stoomlokomotief. Die ZAR of ou Tranvaal se sosiale en ekonomiese situasie het letterlik oornag verander. 1886 was ZAR op die randjie van bankrotskap, 1887 ñ provinsie…
Simboliese Ossewatrek Fakkelloop 1838-1938 TALLE KLEIN MONUMENTJIES Dwarsoor die land is klein monumentjies en klipstapels opgerig. Om in die kleinste dorpies hierdie monumentjies op te spoor, is telkens ñ aangename herinnering. Die dorpe het eie inisiatief gebruik en elkeen hulle…
Hartbeesfontein Simboliese Ossewatrek Rapportryers 1949 Voortrekkermonument Dias Hugenote Kerkgebou ABO Noordwes HARTBEESFONTEIN Klein pragtige dorpie sowat 30 km noordwes van Klerksdorp Die oorsprong van die naam is nie seker nie. Daar is 2 stories : 1. Twee mans het gaan…
SAMMY MARKS Een van Suid-Afrika se welvarendste nyweraars Vereeniging is uit sy visie en ywer gebore (Bydrae deur Kobie Ströh) SAMUEL MARKS 1844-1920 Gebore 11 Julie 1844 in Litaue, Lithuania, destyds deel van Rusland Sammy sterf 18 Februarie 1920 in…
30 Augustus 1898 Springs / Pretoria Lemoenboom geplant Koningin Wilhelmina van Nederland. Koningin Wilhelminaboom 31 Augustus Koningin Wilhelminadag Daar was altyd ñ noue verband en goeie verhouding tussen Nederland en die Boerepublieke. Erkenning is gegee aan die duisende Nederlanders en…