Hangbrug Parys Hangbrug is oorspronklik gebou om as voetpad te gaan na eiland ( 1919) Tans gesluit aan einde met ‘n rooi deur! Hangbrug Parys Vrystaat Gholfeiland Mur de Souvenirs Hierdie bekende historiese hangbrug in Parys wat in 1919 gebou…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Hangbrug Parys Hangbrug is oorspronklik gebou om as voetpad te gaan na eiland ( 1919) Tans gesluit aan einde met ‘n rooi deur! Hangbrug Parys Vrystaat Gholfeiland Mur de Souvenirs Hierdie bekende historiese hangbrug in Parys wat in 1919 gebou…
Tanganjika Monument Die Trekmonument 1904-1954 Fort Schanskop Pretoria ABO Voortrekkermonument Pretoria Trek na Duits- Oos-Afrika Tanzanië Trek na Brits-Oos-Afrika Kenia Skaalmodel replika van die Trekmonument wat 26 Desember 1954 in Tanzanië (Tanganjika)opgerig is ter viering van die 50 ste herdenking…
Laingsburg Wes-Kaap Laingburg Vloed 25 Januarie 1981 Bydrae deur Audrey Bierman op facebookblad Reenval in SA, January 25, 2017 ONS ONTHOU Ons herdenk vandag een van die grootste natuurrampe in die geskiedenis van Suid-Afrika. Sondag 25 Januarie 1981, toe die…
Steytlerville Oos-Kaap WW1: Die Groot Oorlog. Gedenksteen ter ere aan diegene vanuit hierdie area wat in Die Groot Oorlog omgekom het. Die inwoners wat hierdie gedenksteen opgerig het, het gedink en geglo dat Die Groot Oorlog (WW1) die laaste oorlog…
Bloedrivier Dundee KZN Een van die mees unieke terreine in SA waar slagveld aan beide kante, die Voortrekkers en die Zoeloes voorgestel word. Weerskante van die rivier, Bloedrivier soos onder Afrikaners bekend of Ncome soos onder die Zoeloes. 1. Eerste…
Cowboy Museum Ramsgate Private versameling Beslis nie ons geskiedenis nie, maar heel interessant. En prettig. Loop ons toe ñ Cowboy Museum in Ramsgate raak. Kompleet met ñ donkie in die kroeg. Jy verwag enige oomblik ñ cowboy in die deur.…
Andries Pretorius Groot Trek Bloedrivier Graaff Reinet Pretoria Voortrekker Monument Pretoria Andries Pretorius Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius 27.11.1798 Graaff Reinet – 23 .7.1853 Grootplaas distrik Pretoria. Voortrekkerleier Sleutelfiguur in Slag van Bloedrivier. Pretoria is na hom vernoem. Andries Pretorius het…
SA Weemag Muur van Herinnering. Vir gevalle soldate en die vrouens en kinders wat soldate bygestaan het. Gedenktuin. Onthul en amptelik geopen 27 Julie 2003. Gedenknaald vir Boesman vegters wat vanaf 1975 geveg het. Veggroep Alpha. Erestomp vir 32…
John Ross Standbeeld Durban. Voor John Ross House Charles Rawden Maclean bekend as John Ross 1815 gebore in Fraserburgh Skotland, oorlede ter see 1880, grafsteen in 2009 opgerig Southampton. Daarop word hy beskryf as vriend van Shaka Zulu, vegter teen…
Durban City Hall. Durban Stadsaal. 1910. Byna presiese replika van die Belfast Cuty Hall, Noord Ierland. Rhodesiese argitek. Net buite Durban Stadsaal is standbeelde van o.a Queen Victoria Sir John Robinson Harry Escombe Jan Christiaan Smuts Inligting geleen by: Durban…