Ned. Geref. Kerk Parys Moedergemeente Hierdie pragtige spierwit kerk met sy toring, groot horlosie en geweltjies is gebou voor die ABO. Pragtig en besonders. Klein monumentjie om ABO te herdenk. Muur van herinnering. Reeds in 1870 is daar al besluit…
