Die Ou Tolhuis Montagu Pas, Outeniekwa Berge. Wes-Kaap Die Montagu Pas is gebou om reis deur die majestueuse Outeniekwaberge moontlik te maak. Daar was min brûe oor die riviere en die reis via die majestueuse Outeniekwaberge was gevaarlik. In 1843…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Die Ou Tolhuis Montagu Pas, Outeniekwa Berge. Wes-Kaap Die Montagu Pas is gebou om reis deur die majestueuse Outeniekwaberge moontlik te maak. Daar was min brûe oor die riviere en die reis via die majestueuse Outeniekwaberge was gevaarlik. In 1843…
Montagu Wes-Kaap Gedenktuin / Oorlogsmonument / Groot Trekmonument Montagu Museum Ou Sendingkerk KWV Gebouekompleks Jouberthuis Die dorp is gestig in 1851 op die plaas Uitvlucht. Die dorp word genoem Montagu na die destydse sekretaris van die Kaapkolonie, John Montagu. John…
Dias Museum Batholomeus Dias Museum Mosselbaai Wes-Kaap Maritieme Museum Hierdie museum is hier beplan sedert 1960 en amptelik geopen 1963. Aanvanklik nie ń spesifieke tema gebruik nie en plaaslike inwoners het items van historiese waarde geskenk aan Museum. 1984 is…
Vuurtoring Cape St. Blaize Mosselbaai Wes-Kaap Cape St Blaize ń Vierkantige wit toring met ń wit lanternhuis gebou bo-op ń soliede rots in 1864. Reg onder die St Blaize Vuurtoring is ń grot met tekens van inwoners uit ń baie…
Kaap Agulhas Mees suidelike punt van Afrika. Die amptelike punt waar twee oseane ontmoet, die Indiese en Atlantiese Oseane. Die naam Agulhas is Portugees vir Naalde en diy verwys na die rotse en riwwe waar menigte skepe al gestrand het.…
Pretoria Dieretuin. 1. JBW Gunning Gedenkplaat. Pretoria Dieretuin Pretoria Gauteng JBW Gunning gedenkteken Teen die muur wat die Pretoria Dieretuin skei van die museum is hierdie Gedenkplaat aangebring, weerskante staan twee bankies. Onopvallend, meeste besoekers aan die dieretuin sien dit…
ATKV Hartenbos Museum Hartenbos Wes-Kaap Hartenbos is ń gewilde vakansiebestemming onder Suid-Afrikaners. Hartenbos was oorspronklik ń plaas. Die Suid-Afrikaanse Spoorweê en Hawens het die dorpie in 1933 verander in ń vakansieoord vir hulle werknemers. Deesdae is ATKV Hartenbos ń bekende…
Vuurtoring. Cape Recife Port Elizabeth Oos-Kaap Eerste lig aangesteek April 1851. Cape Recife is die 4de vuurtoring opgerig in SA, die 3de oudste nog in werking en word beskerm deur die Nasionale Erfeniswet 1999. Met die koms van die 1820…
Kloktoring. Campanile Port Elizabeth Oos-Kaap Vierkantige baksteen kloktoring 53, 5 meter hoog by die ingang van die treinstasie en vroeër die hawe waar die 1820 Setlaars voet aan wal gesit het. Opgerig om koms van Britse Setlaars te herdenk. Die…
Port Elizabeth Oos-Kaap Fort Frederik Die eerste permanente militêre basis aan die oosgrens van die Kaapkolonie. Die oudste bestaande gebou uit die Britse kolonialistiese tyd in SA. Die fort is gebou op ń kop met ń uitsig oor Algoabaai se…