Die Bosoorlog begin 26 Agustus 1966 1966-1989 BOSOORLOG Operasie Savannah 1975

26 Agustus 1966 Die begin van Die Bosoorlog 1966-1989 BOSOORLOGDie Suid-Afrikaanse Oorlog of ook bekend as die Bosoorlog of die Angola-Bosoorlog was ń stryd wat grotendeels in Suidwes-Afrika (Namibië ), veral op die grens en in die suide van Angola…

Winburg Voortrekkerbegraafplaas / Konsentrasiekamp Begraafplaas/ Hotel / Stadsaal / Kerkplein / Poskantoor

Winburg Voortrekkerbegraafplaas Winburg Winburg of ook toe genoem Wenburg is die eerste dorp aangelê deur die Voortrekkers. Andries Pretorius en ń paar trekboere het hierdie grond tussen die Vetrivier en die Vaalrivier van die Barolong geruil vir ń paar stuks…