Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…
MOOINOOI AREA Daar kan nie met sekerheid gesê word wie was die eerste blankes wat hulle in hierdie omgewing van die Magaliesberge gevestig het nie. Dit was heel waarskynlik deel van die Potgietertrek. Aan weerskante van die Magaliesberge het die…
Viljoensdrif Vrystaat Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Viljoensdrif/t Viljoensdrifstasie WW1 monument Viljoensdrif Laerskool Klipstapel na tornado Magistraatskantore NG Kerk Viljoensdrif Viljoensdrif : Die drif waardeur die Vaalrivier gekruis kon word was op die plaas Witkop van Stephanus Viljoen.…
23 Augustus 1665 Die eerste gemeente gestig aan die Kaap. Die eerste predikant aangestel Jan van Riebeeck 6 April 1652 land Jan van Riebeeck met sy 3 skepe en sowat 90 mede-Nederlanders aan die Kaap. Op daardie dag is die…
Heidelberg Gauteng Klipkerk Heidelberg se indrukwekkende Klipkerk is ń sandsteen gebou wat in 1890 gebou is. Die Hoeksteen is gelê 12.4.1890. Die toring het geval in 1907, maar is noukeurig oorgebou, so na as moontlik aan die oorspronklike. Hierdie gemeente…
Colesberg Noord-Kaap NG Kerk Colesberg Gereformeerde Kerk Colesberg Colesberg Vernoem na Galbraith Lowry Cole, goewerneur van die Kaapkolonie. Kenmerkend is die Colesbergkoppie ( Torenberg/Toverberg). 1820 vestig heelwat Britse Setlaars hul hier in omgewing em plase word aangelê. 1822 vra boere…
Hanover NG Gemeente Hanover Noord Kaap NG Gemeente Hanover Pastorie Sendingkerkie Hanover is ń klein dorpie halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Hanover het ontstaan op die plaas Petrusvallei, die eienaar van die plaas was Gert Gouws. Dit was vroeër deel…
Beaufort-Wes NG Kerk Beaufort-Wes Wes- Kaap Beaufort-Wes Aanvanklik is hierdie dorpie slegs Beaufort genoem. Die naam gegee deur Lord Charles Somerset, sy pa was die 5de Hertog van Beaufort. Beaufort Die dorp Beaufort is in 1811 op die plaas Hooyvlakte…
Oudtshoorn Wes-Kaap NG Moedergemeente Groot Trek Monument Pastorie CSV Saal Oudtshoorn Die vroegste pioniers is reeds 1750 in hierdie streek. Die dorp onstaan eers later en word vernoem na baron Pieter van Rheede van Oudtshoorn. Oudtshoorn ontstaan op 2 plase…
Nederduits Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Johannesburg Cottesloe heuwel/ koppie Vrededorp Hierdie pragtige kerkgebou van die Hervormde Kerk Johannesburg is ń baken op die Cottesloe heuwel en kyk oor Johannesburg uit. Die gebou is ontwerp deur Gerhard Moerdyk en ingewy…