POTCHEFSTROOM KERKE / Potchefstroom Metodiste Kerk / Lutherse Kerk / NG Kerk / Anglikaanse Kerk – Parish of St Mary’s / Katolieke Roomse Kerk – Huis Eikelaan / Hervormde Kerk

METODISTE KERK POTCHEFSTROOM Die eerste Christenboodskap is reeds in 1822 vir die eerste na Transvaal gebring deur 2 Metodiste Sendelinge nl Eerwaarde Hodgson en Samuel Broadbent. Hulle 2 het die eerste Metodiste sendingkerkie by Makwassie opgerig. 1838 het Andries Hendrik…

VILJOENSDRIF / VILJOENSDRIFT / Drif / Steenkool / Pont / Brug / Spoorlyn / Stasie / Tonnels onder die Vaalrivier / ABO / Hotel / Slaghuis / WWI Monument / Viljoensdrif Skool / Tornado / Polisiestasie / Hof / NG Kerk / Grafte

Samesteller Kobie Ströh DIE DORPIE VILJOENSDRIF VILJOENSDRIF/T  Vrystaat  Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Dorp Viljoensdrif : Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie…

Gereformeerde Kerk / Die Moot / Remhoogte / Gereformeerde Kerk Hartbeespoort / Schoemansville

Gereformeerde Kerk Hartbeespoort SCHOEMANSVILLE Schoemansville Hartbeespoort Gereformeerde Kerk Die Moot Remhoogte Gereformeerde Kerk Hartbeespoort SCHOEMANSVILLE Schoemansville is een van die oudste dorpies langs die Hartbeespoortdam, naby die tonnel deur die Magaliesberge en die bekende brug oor die damwal. Die idee…