Waterval Boven Tonnel NZASM / ZASM Tonnel WATERVAL BOVEN Waterval Boven het sy ontstaan in 1895 te danke aan die Oosterlijn Spoorlyn. Een van Paul Kruger se groot ideale was om vrye deurgang te hê tot ń hawe wat nie…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Waterval Boven Tonnel NZASM / ZASM Tonnel WATERVAL BOVEN Waterval Boven het sy ontstaan in 1895 te danke aan die Oosterlijn Spoorlyn. Een van Paul Kruger se groot ideale was om vrye deurgang te hê tot ń hawe wat nie…
Wierdabrug Sesmylspruit / Zesmylspruit Hennopsrivier Pretoria WIERDABRUG Pragtige ou historiese brug Voor die ontdekking van goud was die vervoerstelsel in die Transvaal maar primitief en onontwikkel. Perdekarre, donkiekarre, ossewaens en poskoetse het maar van uitgetrapte waspore en driwwe gebruik gemaak…
FREDERIKSTAD Frederikstad is sowat 34km van Potchefstroom geleë, kom 1885 tot stand, vernoem na Frederik Wolmarans. Frederik Gerhardus Wolmarans (1788-1872) was deel van die Potgieter Trek onder leiding van Andries Hendrik Potgieter. Hy neem deel aan die Slag van Vegkop.…
Stevenson Hamilton StandbeeldStevenson Hamilton BiblioteekSkukuza KampKruger Nasionale Park James Stevenson Hamilton gebore 2 Oktober 1867 in Ierland. Volg ñ militêre opleiding. Op 21 jaar kom hy na Suid-Afrika as Majoor van die 6th Dragon Guards om te help met die…
Blokhuis ABO Rooi Treinbrug Beaufort-Wes Noord-Kaap Tydens ABO 1899-1900 het die Britte blokhuise opgerig op strategiese plekke om treinbrûe, spoorlyne en ingange na dorpe te bewaak. Hierdie was gewoonlik stewiger geboude blokhuise as díe wat later in die blokhuislinies opgerig…
Van Stadensbrug Hierdie besonderse boogbrug op die N2 span oor die Van Stadensrivier tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai op die hoofpad na Kaapstad. Die betonbrug is 350 m lank, 125 m hoog en het 4 bane vir verkeer. Die brug…
Kroonstad Kroonstad is ń groot dorp in die Vrystaat wat reeds gestig is in 1855. Interessant is dat Kroonstad glo vernoem is na ń perd, Sarel Celliers se perd Kroon. Kroon is hier beseer of het hier verdrink in ń…
Wording standbeeld Vanderbijlpark. Naam: Wording. Simboliseer groei en strewe na volmaaktheid. Beeld: Brons man wat uit grond opstyg, wat opkyk en met uitgestrekte hand na die lug reik. Reik na die Hemel. Regterbeen vry. Linkerbeen nog deel van grond waaruit…
Leeubrug in Kerkstraat Pretoria Gauteng Brug oor die Apiesrivier Die Leeubrug oor die Apiesrivier in die kern van Pretoria. Hierdie oudste oorblywende brug oor die Apiesrivier dateer uit die tyd van die ZAR. Die Apiesrivier ontspring suid van Pretoria en…
Hangbrug Parys Hangbrug is oorspronklik gebou om as voetpad te gaan na eiland ( 1919) Tans gesluit aan einde met ‘n rooi deur! Hangbrug Parys Vrystaat Gholfeiland Mur de Souvenirs Hierdie bekende historiese hangbrug in Parys wat in 1919 gebou…