DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
VEREENIGING / VILJOENSDRIF EN DIE GEHARDE TRANSPORTRYERS (Deur Kobie Stroh) 1878 ontdek George William Stow steenkool in die Vereeniging gebied. Toe Samuel Marks, diamantmagnaat in Kimberley van hierdie vonds hoor, het hy die waarde van hierdie ontdekking besef en hy…
Samesteller Kobie Ströh DIE DORPIE VILJOENSDRIF VILJOENSDRIF/T Vrystaat Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Dorp Viljoensdrif : Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie…
HENLEY-ON-KLIP Meyerton Gauteng Kidson Weir /Kidson keerwal HENLEY-ON-KLIP ‘n Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit die woeligheid van die stad Henley-on-Klip is in 1904…
Henley-on-Klip Meyerton Rebstein brug HENLEY-ON-KLIP ‘n Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit die woeligheid van die stad Henley-on-Klip is in 1904 kort na die…
Paul Kruger Brug / Kruger Brug STANDERTON Die dorp Standerton was eers genoem Standersdrift, later Standerton. Vernoem na Adriaan Hendricus Stander (1847-1897). Adriaan was ñ trekker, jagter, vegter(soldaat), plaasboer en later staatsman. Adriaan Stander was n vegter vir vryheid. 1863…
Hennie Steyn-brug Bethulie Langste brug in Suid-Afrika Naby Bethulie op die R390 in die rigting van Burgersdorp strek die Hennie Steynbrug in ‘n Noord/Suid rigting oor die Oranjerivier. Die bou van die Hendrik Verwoerddam ( Nou die Gariepdam, Gariep was…
PAUL SAUERBRUG / STORMSRIVIERBRUG Paul Sauerbrug, Stormsrivier, is in 1956 voltooi teen ‘n koste van £100 000 (R 200 000): (Bydrae deur Hendrik Strydom) ‘n Verstommende Italiaanse Ingenieursprestasie as een van drie indrukwekkende beton boogbrûe in die Tsitsikamma aan die…
Leslie se keerwal Versteende woud Randwater Raad Barrage Vaaldam Vereeniging LESLIE SE KEERWAL 1905 VERSTEENDE WOUD Die Vaalrivier was die lewensaar van die area, maar die vlak van die rivier was baie wisselvallig na gelang van die seisoen, vloede en…
Waterval Boven Mosambiek Treinongeluk Waterval-Boven Aan die rand van die eskarp, teen die Drakensberg is die skilderagtige Waterval Boven geleë. Die naam afkomstig van die ligging bokant die waterval in die Elandsrivier, die Elandsrivier Waterval. Waterval Boven is in 1889…