DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
FICKSBURG FICKSBURG se STADSAAL FICK MONUMENT FICKSBURG EN KOMMANDANT-GENERAAL JAN FICK (Samesteller Kobie Ströh) Ficksburg is vir sy Kersiefees bekend, maar hierdie dorp het ‘n ryke geskiedenis. Ficksburg is langs die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho geleë. Die dorp Ficksburg…
FICKSBURG NG KERK FICKSBURG Die Ficksburg gemeente is amptelik gestig in 1872, maar het reeds al voor dit bestaan. Volgens ‘n dokument wat agter die hoeksteen gevind is, het die gemeente reeds in 1869 al bestaan. Die eerste kerkraadsvergadering is…
VEREENIGING / VILJOENSDRIF EN DIE GEHARDE TRANSPORTRYERS (Deur Kobie Stroh) 1878 ontdek George William Stow steenkool in die Vereeniging gebied. Toe Samuel Marks, diamantmagnaat in Kimberley van hierdie vonds hoor, het hy die waarde van hierdie ontdekking besef en hy…
Henley-on-Klip Horace Kent se huis, The Estancia, 1904 Tans bekend as die Spookhuis, Off the Rails kroeg. Henley-on-Klip Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit…
Henley -on-Klip Meyerton St Paul’s Anglican Church / Kerk Kerkhof / Grafte St Paul’s Anglikaanse Kerk Henley-on-Klip is in 1904 kort na die ABO gestig deur advokaat Horace Kent. Henley-on-Klip, hierdie rustige Prentjiemooi dorpie weerskante van die Kliprivier spog met…
Samesteller Kobie Ströh DIE DORPIE VILJOENSDRIF VILJOENSDRIF/T Vrystaat Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Dorp Viljoensdrif : Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie…
HENLEY-ON-KLIP Meyerton Gauteng Kidson Weir /Kidson keerwal HENLEY-ON-KLIP ‘n Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit die woeligheid van die stad Henley-on-Klip is in 1904…
Henley-on-Klip Meyerton Rebstein brug HENLEY-ON-KLIP ‘n Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit die woeligheid van die stad Henley-on-Klip is in 1904 kort na die…
HILLBROW-TORING / JG Strijdom-toring / TELKOM-toring Hillbrow Johannesburg De Hillbrow-toring is ‘n kenmerkende gebou wat die gesigseinder van Johannesburg oorheers. Die toring was oorspronklik genoem die JG Strijdom-toring , maar het gou bekend geraak as die Hillbrow-toring weens die ligging…