DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat / GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…
VEREENIGING / VILJOENSDRIF EN DIE GEHARDE TRANSPORTRYERS (Deur Kobie Stroh) 1878 ontdek George William Stow steenkool in die Vereeniging gebied. Toe Samuel Marks, diamantmagnaat in Kimberley van hierdie vonds hoor, het hy die waarde van hierdie ontdekking besef en hy…
KRUGER BEELD TREK NA ORANIA “Hy is op ‘n plek waar hy welkom en veilig is, tussen sy mense.” 2025: Paul Kruger se jaar. Paul Kruger is gebore in die Karoo. Hy was een van die Voortrekker geslag wat oor…
DIE VOORTREKKERS JEUGBEWEGING 1 Junie 2025 Vredesmonument / Vryheidsmonument Vereeniging Sondag 1 Junie 2025 VLAGHYSINIG, EREDIENS, KRANSLEGGING, INLYWING. Die Voortrekkers van Gebied Oosvaal kom bymekaar vir ñ spesiale diens ter herdenking aan die ABO en die Vrede van Vereeniging 31…
VEREENIGING se STRAATNAME ‘n Ondersoek na die oorsprong en betekenis (waar moontlik). Straatname in die sentrale deel van Vereeniging Vereeniging se Sentrale Kern se Straatname lees soos ‘n Geskiedenisboek. DIE DORP VEREENIGING Vereeniging het sy ontstaan te danke aan die…
ISAAC LEWIS 1848 – 1927 (EGGSA pos deur Kobie Ströh) -Suid-Afrikaanse Joodse Diamant-magnaat. -Pionier in Ontwikkeling van Diamantmyne in SA -Vennootskap Lewis & Marks -Stigters van Vereeniging ISAAC LEWIS, een van die vergete Jode wat diep spore in Suid-Afrika se…
SAMMY MARKS Een van Suid-Afrika se welvarendste nyweraars Vereeniging is uit sy visie en ywer gebore (Bydrae deur Kobie Ströh) SAMUEL MARKS 1844-1920 Gebore 11 Julie 1844 in Litaue, Lithuania, destyds deel van Rusland Sammy sterf 18 Februarie 1920 in…
Vereeniging Geskiedenis in ‘n neutedop The Village Shopping Centre Hv Limpopo- en Generaal Hertzoglaan Drie-Riviere Vereeniging THE VILLAGE SHOPPING CENTRE 1 November 2023 het ñ spoggerige nuwe besigheidsentrum sy deure geopen. Hierdie nuwe sentrum bied varsgebakte eetgoed, stylvolle eetplekke, vars…
Die klein monumentjie Voortrekkermonumentjie Vereeniging Toe: Voortrekkerstraat Vereeniging Nou: Vryheidsmonumentterrein Vereeniging Simboliese Ossewatrek Fakkelloop WAT IS DIE GESKIEDENIS EN BETEKENIS VAN HIERDIE MONUMENTJIE? Hiervoor moet ons teruggaan na 1938. Voortrekkermonument Pretoria Die behoefte om ‘n monument op te rig ter…
GEORGE WILLIAM STOW (STOWE) deur Kobie Stroh 2 Februarie 1822 – 17 Maart 1882 Ontdekker van steenkool Die vader van Vereeniging Geoloog, Kartograaf Historikus Skrywer, digter Kunstenaar HERKOMS: Die seun van George STOW x Sarah BARTLETT Gebore: 2 Februarie 1822…