Ned Herv of Gerf Kerk Krugersdorp Ds Kriel Tower of Hope TOWER OF LIFE NG MOEDERKERK Hoek van Rissikstraat en Kerkstraat KRUGERSDORP NG GEMEENTE MOEDERKERK 7 Junie 1890 het die gemeente in Krugersdorp afgestig van die Gemeente Pretoria Die eerste…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Ned Herv of Gerf Kerk Krugersdorp Ds Kriel Tower of Hope TOWER OF LIFE NG MOEDERKERK Hoek van Rissikstraat en Kerkstraat KRUGERSDORP NG GEMEENTE MOEDERKERK 7 Junie 1890 het die gemeente in Krugersdorp afgestig van die Gemeente Pretoria Die eerste…
OORLOGSMONUMENT EERSTE WÊRELDOORLOG TWEEDE WÉRELDOORLOG Krugersdorp Oorlogsmonument is opgerig in 1922 ter nagedagtenis aan die soldate wat in die Groot Oorlog gesterf het, WWI 1914-1918 Die argitek was Solomon and Marshall en die ontwerpargitek was Harold Wolseley Spicer. 6 Mei…
Krugerdorp BLOKHUIS FORT HARLECH BLOKHUIS MONUMENTDORP Bill Taylor Park / Sarel Potgieterstraat Tydens die Anglo-Boereoorlog is verskeie blokhuise in Krugerdorp omgewing opgerig . Sewe is in die dorp self opgerig, waarvan net een, Fort Harlech Blokhuis, behoue gebly het. 1.…
HEIDELBERG Laer Volkskool Heidelberg 8 Mei 2025 AFRIKAANS 100 jaar as amptelike taal 1925 – 2025 Onthulling van ñ besonderse monument om hierdie spesiale mylpaal te vier by Laer Volkskool Heidelberg Simboliek van die Ossewawiel: Die Wiel dui op Vooruitgang,…
Krugersdorp KILMARNOCK HUIS Hoek van De Wetstraat en Beginstraat Dit is onseker wanneer en deur wie hierdie pragtige huis met sy kenmerkende Victoriaanse Toring gebou is. Die huis is wel voor 1897 al gebou. Pragtige tuine met ‘n stoep rondom…
Paardeplaats Paul Kruger Beeld JG Strijdom Beeld Driemanskap Pilare Krugersdorp KRUGERSDORP GESKIEDENIS EN PAARDEKRAAL Marthinus Petrus Wilhelmus Pretorius (bekend as Vaal Martiens) was die eienaar van die plaas Paardeplaats (Paardekraal) 1887 word goud op sy plaas ontdek . Vaal Martiens…
Handwaterpomp Loxton Karoo Noord-Kaap. Loxton Lieflike Karoodorpie aan die voet van Uitspanberg. Die dorp is in die hartjie van skaapboerderye. Trekboere en nomade boere het reeds al in 1800 die area gereeld bewoon. Loxton het ontstaan op die plaas Phizantefontein.…
Hennie Steyn-brug Bethulie Langste brug in Suid-Afrika Naby Bethulie op die R390 in die rigting van Burgersdorp strek die Hennie Steynbrug in ‘n Noord/Suid rigting oor die Oranjerivier. Die bou van die Hendrik Verwoerddam ( Nou die Gariepdam, Gariep was…
Bethulie Perdemomument Die gedagte was om om ñ perdemonument op te rig tydens Republiekfeesvieringe (1981) om die rol van die perd in die geskiedenis te herdenk. Die Rapportryers, Saalperdverening, raadslede en inwoners span almal saam om fondse in te samel…
Adam se Put Bethulie Konsentrasiekamp In Bethulie is een van oudste putte van historiese belang in 2012 herontdek en as Die put van Adam (Adam’s well) geïdentifiseer. Hierdie put het tydens die ABO die konsentrasiekamp van water voorsien. Die destydse…