Hangbrug Parys Hangbrug is oorspronklik gebou om as voetpad te gaan na eiland ( 1919) Tans gesluit aan einde met ‘n rooi deur! Hangbrug Parys Vrystaat Gholfeiland Mur de Souvenirs Hierdie bekende historiese hangbrug in Parys wat in 1919 gebou…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Hangbrug Parys Hangbrug is oorspronklik gebou om as voetpad te gaan na eiland ( 1919) Tans gesluit aan einde met ‘n rooi deur! Hangbrug Parys Vrystaat Gholfeiland Mur de Souvenirs Hierdie bekende historiese hangbrug in Parys wat in 1919 gebou…
Tanganjika Monument Die Trekmonument 1904-1954 Fort Schanskop Pretoria ABO Voortrekkermonument Pretoria Trek na Duits- Oos-Afrika Tanzanië Trek na Brits-Oos-Afrika Kenia Skaalmodel replika van die Trekmonument wat 26 Desember 1954 in Tanzanië (Tanganjika)opgerig is ter viering van die 50 ste herdenking…
Coalbrook Mynramp 21 Januarie 1960 Suid van Sasolburg In 1961 is Coalbrook myn gesluit na nog ñ verskuiwing in aardlae(strata). Dorpie se naam waar monumentjie opgerig is se naam was Clydesdale maar in 1996 opgekoop deur ñ Taiwan Sakeman en…
Laingsburg Wes-Kaap Laingburg Vloed 25 Januarie 1981 Bydrae deur Audrey Bierman op facebookblad Reenval in SA, January 25, 2017 ONS ONTHOU Ons herdenk vandag een van die grootste natuurrampe in die geskiedenis van Suid-Afrika. Sondag 25 Januarie 1981, toe die…
Steytlerville Oos-Kaap WW1: Die Groot Oorlog. Gedenksteen ter ere aan diegene vanuit hierdie area wat in Die Groot Oorlog omgekom het. Die inwoners wat hierdie gedenksteen opgerig het, het gedink en geglo dat Die Groot Oorlog (WW1) die laaste oorlog…
Stoelmonument Middelburg Oos-Kaap Johannes Cornelius Jacobus Lötter ( Hans Lötter ) Pieter Jacobus Wolfaardt Gefusileer ABO Net buite Middelburg (Oos-Kaap) op die R398 op pad na Richmond is ñ bordjie : Die Stoelmonument. Bietjie weggesteek, langs ñ peperboom, teen die…
Andries Pretorius Groot Trek Bloedrivier Graaff Reinet Pretoria Voortrekker Monument Pretoria Andries Pretorius Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius 27.11.1798 Graaff Reinet – 23 .7.1853 Grootplaas distrik Pretoria. Voortrekkerleier Sleutelfiguur in Slag van Bloedrivier. Pretoria is na hom vernoem. Andries Pretorius het…
Kruiskoppie op Saartjiesnek Hendrik Schoeman Schoemans Kruis Saartjiesnek Hartebeespoortdam Brits Kruiskoppie op Saartjiesnek Monument van vrede en versoening Witwatersbergreeks suid van Hartbeespoortdam. X27,55.23 Y25,45.41 Langs R511. Granietkruis opgerig in 1955 deur familie ter ere van ñ voorvader Generaal Hendrik Schoeman…
31 Mei 1773 – – 1 Junie 1773. Die heldedaad van Wolraad Woltemade. Wolraad was in 1708 gebore. Gedurende 1752 verskyn sy naam die eerste keer op die dienste staat van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie as 44 jarige korporaal. Wolraad…
SA Weemag Muur van Herinnering. Vir gevalle soldate en die vrouens en kinders wat soldate bygestaan het. Gedenktuin. Onthul en amptelik geopen 27 Julie 2003. Gedenknaald vir Boesman vegters wat vanaf 1975 geveg het. Veggroep Alpha. Erestomp vir 32…