Jeffreys Bay is named after the senior partner of the firm Jeffrey & Glendinnings that opened a store in 1849 on the location where the town is today. Jeffrey is believed to be the first person to have settled there.…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Jeffreys Bay is named after the senior partner of the firm Jeffrey & Glendinnings that opened a store in 1849 on the location where the town is today. Jeffrey is believed to be the first person to have settled there.…
Drostdy Uitenhage Oos-Kaap Uitenhage is bekend vir sy Volkswagenfabriek, die grootste motorfabriek in Afrika. Hierdie dorp was altyd bekend as ń engelse dorpie en die boustyle van die ou geboue vanaf 1800 wat nog in hulle oorspronklike vorm behou is…
NG Kerk Uitenhage Die kerkgebou wat 27 jaar geneem het om voltooi te word. In Uitenhage het ń lang tyd verloop voor kerkgeboue opgerig is. Klein groepies van verskillende denominasies het nie die bou van kerke geregverdig nie. So ook…
Victoria Toring. Gedenkteken ter ere aan gesneuweldes tydens die Basoetoe oorloë.. St Katherine’s Church. 1867. Uitenhage Oos-Kaap Gedenkteken ter ere aan gesneuweldes tydens die Basoetoe oorloë Ter ere aan vryburgers en boere en soldate wat deelgeneem het aan die: Basoetoe…
Uitenhage Spoorwegstasie: Die Pophuis Uitenhage Oos-Kaap Uitenhage Spoorwegstasie: Die Pophuis Een van die oudste stasies in die land. In vroeë dae was paaie om Uitenhage feitlik onbegaanbaar en afstande na binneland was groot. Alles is per ossewa vervoer en dit…
Busramp Johan Le Roux Daleside Meyerton Gteng 28 Januarie 1970 Hartseer plekkie om te staan, veral as jy na die laggende gesiggies kyk en die name lees en besef dat daar sommer meer as een per gesin dood is. 23…
Humansdorp het sy ontstaan te danke aan die afstigting van die NG Gemeente Humansdorp. NG Kerk Humansdorp is in 1849 gestig as die 40ste gemeente van die NG Kerk. Die gemeente is afgestig vanaf die Uitenhage moedergemeente. Tot 1859 was…
Gamtoosvallei Hierdie ongelooflike pragtige vallei met bewerkte landerye en boorde soos ń mosaiek vorm die toegangspoort na Baviaanskloof. Die naam Gamtoos is waarskynlik afgelei vanaf die Khoi woord wat brullende leeu beteken. Die vroeë Hollanders het die Khoi-Khoi stam wat…
Paardekraal Monument Hierdie monument het onstaan as ń stapel klippe in ń versetaksie teen die Britte. Na die anneksasie van Transvaalse Republiek was burgers baie ontevrede. Toe ondehandelings met Brittanje misluk het, is die burgers opgeroep na die plaas Paardeplaat…
Enkele ou geboue. Middelburg is gestig 19 Mei 1852 deur die NG Kerk Middelburg stasie. 1883 word Middelburg Stasie amptelik geopen. Middelburg Biblioteek 1868 word ń kamer in die stadsaal ingerig as Publieke biblioteek. In 1881 was daar reeds 900…