Hier was Helde Monument CONCORDIA Concordia is ñ klein dorpie in die Namakwaland in die Noord-Kaap naby die dorp Springbok. Concordia het ontstaan as ñ Rynse sendingstasie in 1852 . Sendingwerk was onder die Nama’s gedoen. Vanaf 1853 tot 1983…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Hier was Helde Monument CONCORDIA Concordia is ñ klein dorpie in die Namakwaland in die Noord-Kaap naby die dorp Springbok. Concordia het ontstaan as ñ Rynse sendingstasie in 1852 . Sendingwerk was onder die Nama’s gedoen. Vanaf 1853 tot 1983…
Paul Kruger Brug / Kruger Brug STANDERTON Die dorp Standerton was eers genoem Standersdrift, later Standerton. Vernoem na Adriaan Hendricus Stander (1847-1897). Adriaan was ñ trekker, jagter, vegter(soldaat), plaasboer en later staatsman. Adriaan Stander was n vegter vir vryheid. 1863…
KRUGER BEELD TREK NA ORANIA “Hy is op ‘n plek waar hy welkom en veilig is, tussen sy mense.” 2025: Paul Kruger se jaar. Paul Kruger is gebore in die Karoo. Hy was een van die Voortrekker geslag wat oor…
Standerton Konsentrasiekamp Fontein STANDERTON Konsentrasiekamp / Ouma Swart /Begraafplaas https://monument-sa.co.za/standerton-konsentrasiekamp… STANDERTON KONSENTRASIEKAMP Standerton, die dorp langs die walle van die Vaalrivier. Net oos van die Paul Kruger Brug was die Standerton Konsentrasie- kamp waar meer as 800 vrouens en kinders…
HOëRSKOOL MONUMENT Voor die ABO was meeste kinders nog tuis onderrig. Die NG Kerk het wel ‘n skooltjie in Krugersdorp sedert 1890 gehad. Tydens die ABO het die skool tydelik gesluit terwyl die onderwysers op Kommando was. Na die oorlog…
Krugersdorp Ou Toppies Geliefde kuierplek waar Paul Kruger graag gekuier het. DIE OU TOPPIES KLUB / KRUGERSDORP KLUB (Ockersestraat) Ou Historiese klub uit die 1890’s Paul Kruger en Dr Wouter van der Merwe was die stigters van die Krugersdorp Klub.…
Krugersdorp Paul Kruger se Kuierboom Jakaranda Oorkant Ou Toppies KRUGERBOOM / Paul Kruger se Kuierboom Ockersestraat Oorkant Ou Toppies , die historiese Krugersdorp Klub, weggesteek in ‘n binnehof, agter tralies, reik die ou Jakaranda-boom steeds na bo. As bome kon…
Krugersdorp Historiese boom (Pretoriusboom) Key West Mall OU HISTORIESE BOOM By Key West Inkopiesentrum (Hv Paardekraalstraat en Viljoenstraat) PAARDEKRAAL / VAAL MARTIENS PRETORIUS Die Oorspronklike eienaar van die plaas Paardeplaats (Paardekraal) was Andries Pretorius, die held van Bloedrivier Andries Pretorius…
DIE VOORTREKKERWEG MONUMENT / GEDENKSTEEN SIMBOLIESE OSSEWATREK Simboliese Ossewatrek Voortrekkerweg Krugersdorp Tydens die Simboliese Ossewatrek 1838-1938, die 100-jarige Voortrekker-Eeufeesvieringe van die Groot Trek, het verskeie ossewaens verskillende roetes kruis en dwars oor Suid-Afrika gevolg om by soveel moontlik dorpe en…
QUEENS BATTERY Krugersdorp Slagveld Historiese militêre terrein Jameson Inval 1895 Queens Battery, die plek waar die Krugersdorp Kommando gehelp het om die Jameson-inval te keer Queen’s battery (Queen’s Gold Mine Battery )– die area tussen Robert Broomstraat en die Wildreservaat.…