23 Junie 1902 Salmon van As gefusilleer ABO na Vrede van Vereeniging Heidelberg Veldkornet Salmon van As is een van 3 Boere wat uitgesluit was uit die amnestiebepalings van die Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902. SALMON VAN ASSolomon Gerhardus…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
23 Junie 1902 Salmon van As gefusilleer ABO na Vrede van Vereeniging Heidelberg Veldkornet Salmon van As is een van 3 Boere wat uitgesluit was uit die amnestiebepalings van die Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902. SALMON VAN ASSolomon Gerhardus…
16 Junie hedenk ons jaarliks landswyd Konsentrasiekampdag. Die afgelope 3 jaar herdenk die FAK Kultuurnetwerk Konsentrasiekampdag in Vereeniging Konsentrasiekamp Begraafplaas. 2022 is hierdie besonderse dag deur ‘n groot groep mense herdenk en verskeie Kultuurorganisasies soos FAK, Volkspele, GGSA Vaal, Voortrekkers,…
Vrede van Vereeniging 31 Mei 1902120 Jaar Onderhandelingsterrein Vereeniging ABO. 1899-1902 31 Mei 1902 Na ‘n biitere stryd van byna 3 jaar kom afgevaardigdes van die Vrystaat, ZAR en Brittanje in Vereeniging byeen om te onderhandel vir vrede: DIE VREDE…
Die Grootste Trek sedert 1838Die Groot Trek van Clarens na Udolpho. Mei 2022 Ryke geskiedenisVir jare lank het hierdie groepie ossewaens diens gedoen. Meestal as transportwaens.Gesinne en vragte vervoer. Ooggetuies van lief en leed, vreugde en hartseer van ń tydperk…
‘n Versameling van Parys inligting:
Talana Museum en Erfenis Park Dundee KZN Hierdie interessante museum op geskiedkundige terrein met 23 geboue propvol geskiedenis is beslis ń besoek werd. In hierdie rustige stil plattelandse omgewing het groot woelinge in die geskiedenis plaasgevind. Boer, Brit, Zoeloe en…
27 Augustus 1954 Sasolburg word geproklameer. Sasolburg is ń dorp in die Noordelike Vrystaat wat sy ontstaan te danke het aan die petro-chemiese industrie nl Sasol. Sasolburg is deel van die Vaaldriehoek en is bekend vir sy skoorstene, vlamme, rook…
Heldeakker Pretoria Sentraal in die ou Pretoria. Die Begraafplaas in Kerkstraat-Wes is ń gedeelte wat bekend staan as Die Heldeakker. Hier is die grafte van talle bekende openbare figure, helde, bekende Suid-Afrikaaners en persone wat groot rol in geskiedenis van…
VAL Mpumalanga Die dorpie Val waar tyd gaan stilstaan het. Hierdie rustige dorpie met ń ryke geskiedenis bied lafenis vir die siel. Die dorpie ,Val, met sowat 10 permanente inwoners, sy eie polisiestasie met meer polisiemanne as inwoners verwelkom besoekers…
Wierdabrug Sesmylspruit / Zesmylspruit Hennopsrivier Pretoria WIERDABRUG Pragtige ou historiese brug Voor die ontdekking van goud was die vervoerstelsel in die Transvaal maar primitief en onontwikkel. Perdekarre, donkiekarre, ossewaens en poskoetse het maar van uitgetrapte waspore en driwwe gebruik gemaak…