Kaapse Klopse Die optrede van die Kaapse Klopse is een van die mees skouspelagtigste gebeure in die Kaap. Die geskiedenis hiervan strek terug tot in die tyd van slawerny. In die verlede was dit gebruik of tradisie om die slawe…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Kaapse Klopse Die optrede van die Kaapse Klopse is een van die mees skouspelagtigste gebeure in die Kaap. Die geskiedenis hiervan strek terug tot in die tyd van slawerny. In die verlede was dit gebruik of tradisie om die slawe…
29 Desember 1895 -2 Januarie 1896 Jameson Inval 2 Januarie 1996 Slag van Vlakfontein Krugersdorp Jameson Inval Beplanning Cecil John Rhodes, Premier van die Kaapkolonie, beplan en finansier die Jameson Inval. Rhodes was ñ skatryk sakeman wat graag na die…
6 Januarie 1900 Slag van Platrand Ladysmith ABO Gedenksteen / Monument Harrismith NG Kerk Harrismith Burgermonument Waspore van Piet Retief Wa 1938 tydene Simboliese Ossewatrek. LADYSMITH Die Britte het ñ sterk mag van sowat 10 000 man met 30 kanonne…
“DIE ANDER GROOT VLOED” 27 Februarie 1871 Victoria Wes Die meeste van ons onthou die geweldige vloedramp op Laingsburg – dit is destyds beskryf as “Die ergste vloedramp in die Karoo in menseheugenis.” En dit was ook nie verkeerd nie,…
Waterval Boven Mosambiek Treinongeluk Waterval-Boven Aan die rand van die eskarp, teen die Drakensberg is die skilderagtige Waterval Boven geleë. Die naam afkomstig van die ligging bokant die waterval in die Elandsrivier, die Elandsrivier Waterval. Waterval Boven is in 1889…
Waterval Boven Tonnel NZASM / ZASM Tonnel WATERVAL BOVEN Waterval Boven het sy ontstaan in 1895 te danke aan die Oosterlijn Spoorlyn. Een van Paul Kruger se groot ideale was om vrye deurgang te hê tot ń hawe wat nie…
Krugerhof Waterval Onder Hierdie dorpie het eers as Waterval Beneden bekend gestaan, en is later verander na Waterval Onder. Dit verwys na die ligging van die dorp aan die onderkant van die Elandsrivier Waterval. Waterval Onder was ń belangrike stasie…
Nelspruit Wawiel Gedenksteen Simboliese Trek 1838-1938 1938 het verskeie ossewaens vanuit alle hoeke van Suid-Afrika vertrek, meeste spesiaal gebou vir hierdie groot geleentheid. Almal op pad na Pretoria vir die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument. By talle dorpe het die ossewaens…
Kaapsehoop Duiwels Kantoor Kaapsche Hoop Wilde perde KAAPSEHOOP Bekoorlike klein dorpie met ryke geskiedenis, ongewone rotsformasies en ouwêreldse geboue so aan die rand van die eskarp wat meer as 1000 meter na benede tuimel in die De Kaap Vallei in.…
Jock of the Bushveld Beroemde hond Kruger Nasionale Park. Barberton. Sabie. 1949 is ñ reeks bronsplaatjies met die bewoording “Jock Trek 1885” daarop, al langs die transportroete tussen Lydenburg en Delagoabaai opgerig. Dit is die roete wat Sir Percy Fitzpatrick…