Knysna bos Tsitsikama bos / Tsitsikamma Bos Die Groot Boom Tuinroete Suid-Kaap AAN DIE REISGER U wat verbygaan en dalk u hand teen my wou lig, luister eers, voordat u my skade doen: Ek is die hitte in u haard…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Knysna bos Tsitsikama bos / Tsitsikamma Bos Die Groot Boom Tuinroete Suid-Kaap AAN DIE REISGER U wat verbygaan en dalk u hand teen my wou lig, luister eers, voordat u my skade doen: Ek is die hitte in u haard…
Lydenburg Anglikaanse Kerk St John Anglican Church Gedurende die 1860’s was die bevolking in Lydenburg maar klein. Lydenburg het gou ń belangrike sentrum geword vir reisigers na die goudvelde. Lydenburg was ń welkome aandoenplek op pad na Pelgrimsrus. Die pad…
VREDEFORT KOEPEL – ‘n KLIP UIT DIE HEMEL! (Bydrae deur Kobie Ströh) (Hiermee ‘n baie eenvoudige verduideliking van ‘n komplekse gebeurtenis. Navorsers en geoloë het jare geneem om hierdie legkaart te probeer voltooi.) Hier in die Vredefort Koepel vind ons…
2 Februarie 1659 EERSTE WYN IN KAAP GEPARS John Roderick : 1659. Jan van Riebeeck skryf op hierdie dag ( 2 Febr 1659) in sy dagboek dat die eerste wyn in die Kaap gepars was. Hierdie druiwe was maar 2…
26 Januarie 1905 Cullinan diamant Die wêreld se grootste diamant gevind Cullinan Gauteng 26 Januarie 1905 vind Frederick Wells tydens ń roetine inspeksie in die Premier myn no 2 die grootste diamant. Ongeveer 6 meter onder die oppervlak sien hy…
Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark Gauteng Driehoek brug 1 Februarie 2019. 1 Februarie 2019, ń dag wat in menige mense se geheue ingeprent is, ń dag wat die hele land tot stilstand geruk het. Die groot tragedie toe ń gedeelte van ń…
Lydenburg Voortrekkerskool Mpumalanga LYDENBURG Trekboere en jagters is reeds in die vroeë 1800’s in hierdie area. Trekleier Andries Potgieter en sy groep verlaat Potchefstroom in 1845 en trek in rigting Oos-Transvaal. Hy en sowat 300 Voortrekkerfamilies vestig hulle in Andries-Ohrigstad.…
Slag van Spioenkop 23 – 24 Januarie 1900 ABO Natalse front Boere oorwinning Spioenkop is ñ hoë heuwel bokant die Tugelarivier. Die Boere het stellings op en onder Spioenkop opgerig, want daar kon hulle die wapaaie versper waarlangs die Britte…
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/ ) Geskiedenis Nommer 4 Bartholomeus Dias ontdek die Kaap “Motmuis, vandag wil ek vir jou die storie van Bartholomeus Dias verder vertel. Dias het op sy skip geklim en suid gevaar. Dit was…
MOORD OP DERDEPOORT Aanloop tot oorlog: Kommer oor posisie van inheemse swartes in ZAR en Oranje Vrystaat sowel as in Engeland beheerde Betsjoeanaland, Swaziland, Basoetoeland, Rhodesië, Swaziland, Natal en Kaap. Gaan hierdie swartes bewapen word en betrek word in oorlog…