VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 Vrede van Vereeniging word gesluit. Einde van die ABO. DRIE BURGERS KRY NIE AMNESTIE NIE. WAAROM NIE? Algehele amnestie word verleen aan al die Burgers, net 3 Burgers se amnestie word geweier. Amnestie is…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 Vrede van Vereeniging word gesluit. Einde van die ABO. DRIE BURGERS KRY NIE AMNESTIE NIE. WAAROM NIE? Algehele amnestie word verleen aan al die Burgers, net 3 Burgers se amnestie word geweier. Amnestie is…
Harrismith Burgermonument Waspore van die Piet Retief Gedenkwa NG Kerk Harrismith BURGERMONUMENT Kort na die ABO is ñ monument voor die NG Kerk Harrismith opgerig ter ere aan Harrismith Burgers.(Een van minstens 3, ander is later opgerig by die Harrismith…
Harrismith Burgermonument Konsentrasiekamp slagoffers Van Riebeeckfees se Poskoets OORKANT DIE ou STADSAAL van Harrismith is ñ erg verwaardloosde park. IN hierdie PARK , sommiges noem dit Riebeeckpark, is ñ BURGER MONUMENT opgerig ter ere aan die Burgers wat hulle lewe…
HARRISMITH Sir Harry Smth gee in 1838 om ñ dorp te stig naby die bergpasse van Natal. Daar word aanvanklik besluit op ñ plek naby die kruising van die wa-roetes vanaf Winburg, Potchefstroom en Suikerbosrand. Die standhoudende Elandsrivier kon water…
Sterkfonteindam Harrismith STERKFONTEINDAM Een van grootste en 2de hoogste (1708 m) dam in SA. Geleë naby die Drakensberg eskarp. Gariepdam 5 340 600 meg l Vanderkloogdam 3 172 300 meg l Sterkfonteindam 2 616 900 meg l Vaaldam 2 603…
Drakensville Die Voortrekkers 2016 – 85 Jaar Groot Trek DIE VOORTREKKERS Die Voortrekkers is ‘n Jeugbeweging vir Afrikaanse kinders. Reeds in 1913 het Ds CF Visser (Vader Visser, vader van Die Voortrekkers) die behoefte van so ‘n beweging besef. 30…
21 Januarie 1960. Coalbrook Mynramp – Suid van Sasolburg Mens en dier sterf in die ramp. CLYDESDALE PERDE (Bydrae deur Kobie Ströh – eggsa) Een van die grootste mynrampe in Suid-Afrika het by die Coalbrook Myn suid van Sasolburg plaasgevind.…
Pos deur Daniel Lotter Facebook 2023 DIE GRUSAME DOOD VAN ‘n VOORTREKKERHELD Hans Dons de Lange Op 26 Maart 1861, vind die teregstelling van ‘n interessante historiese figuur plaas onder omstandighede wat vandag nog ‘n mens se nekhare laat rys.…
25 Maart 1647 Stranding van die Haerlem Die gebeurtenis wat Suid-Afrika se geskiedenis beinvloed het. HAERLEM OP PAD TERUG NA NEDERLAND Januarie 1647 vertrek die Haerlem ( Nieuwe Haerlem/Haarlem) as deel van ‘n retoervloot vanaf Batavië (Java) na Nederland. HAERLEM…
23 Maart 2005 Laerskool Handhawer Vereeniging Tragiese ongeluk 3 Onderwyseresse en 6 kinders sterf. LAERSKOOL HANDHAWER Elke jaar 23 Maart reël Laerskool Handhawer ‘n klein seremonie om die tragiese dag in 2005 te onthou. ‘n Oomblik van stille, herinneringe, besef…