DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Vereeniging / Transvaal en Vrystaat / Baddrifbrug / Drif / Pont / Pontoonbrug / R57 Brug

DIE 3 BRûE TUSSEN VANDERBIJLPARK EN SASOLBURG / Transvaal en Vrystaat /  GAUTENG EN VRYSTAAT Die Baddrifbrug Die R57 Brûe Die Vaalrivier vorm die grens tussen die Transvaal en die Vrystaat. Die Vaaldriehoek het hoofsaaklik sy ontstaan te danke aan…

VILJOENSDRIF / VILJOENSDRIFT / Drif / Steenkool / Pont / Brug / Spoorlyn / Stasie / Tonnels onder die Vaalrivier / ABO / Hotel / Slaghuis / WWI Monument / Viljoensdrif Skool / Tornado / Polisiestasie / Hof / NG Kerk / Grafte

Samesteller Kobie Ströh DIE DORPIE VILJOENSDRIF VILJOENSDRIF/T  Vrystaat  Digby Vereeniging 10 km noordoos van Sasolburg Dorp Viljoensdrif : Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie…