23 Augustus 1665 Die eerste gemeente gestig aan die Kaap. Die eerste predikant aangestel Jan van Riebeeck 6 April 1652 land Jan van Riebeeck met sy 3 skepe en sowat 90 mede-Nederlanders aan die Kaap. Op daardie dag is die…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
23 Augustus 1665 Die eerste gemeente gestig aan die Kaap. Die eerste predikant aangestel Jan van Riebeeck 6 April 1652 land Jan van Riebeeck met sy 3 skepe en sowat 90 mede-Nederlanders aan die Kaap. Op daardie dag is die…
Bartolomeusnag (Bloedbruilof) Nag van 23/24 Augustus 1572 Frankryk Franse Hugenote Bartolomeusnag 23 Augustus 1572 Hierdie nag was die begin van ń grootskaalse uitwissing van Franse Protestante (Hugenote). Die vervolging het vir jare voortgeduur en eindelik vir die Kaap voordeel ingehou…
26 Agustus 1966 Die begin van Die Bosoorlog 1966-1989 BOSOORLOGDie Suid-Afrikaanse Oorlog of ook bekend as die Bosoorlog of die Angola-Bosoorlog was ń stryd wat grotendeels in Suidwes-Afrika (Namibië ), veral op die grens en in die suide van Angola…
1 September 1882 Eerste elektriese straatligte in Suidelike Halfrond Kimberley Kimberley was die eerste stad/dorp in Suid-Afrika en in die Suidelike Halfrond wat met elektriese straatligte kon spog. Inteendeel was Kimberley die 2de stad in die wêreld wat hierdie prestasie…
Vereeniging Gauteng George William Stow 1822-1882 Monument: George William StowVereeniging1822 – 1882 Beroemde Pionier Geoloog en Etnoloog. Ontdekker van Vereeniging Steenkoolvelde. Opgerig deur Geologiese Vereniging van Suid Afrika en Vereeniging Estates Ltd. Monument se woorde byna onleesbaar. Daar was plate…
Graf van Louis Gustavus Ströh In Rustenburg begraafplaas het ons die volgende graf opgespoor. Daar bestaan min grafstene wat oorsaak van dood aandui asook die naam van die moordenaar. Asook die feit van sy ongelukkige huwelik. Die bitterheid van die…
Die Huis op die Servituut – Vredefort Kommunikasie Gesinsafdeling: Laaste rusplek van Vredefort se boggelrug-boer Marie Cloete Vredefort in die Suid-Vrystaat, wêreldbekend as gevolg van die Vredefort-koepel wat daar voorkom, huisves nóg ’n toeriste-trekpleister: Die praalgraf van ’n boer wie…
UilhuisNieu-Bethesda. Karoo. Oos-KaapUilhuis met meer as 300 beeldjies van uile, kamele, piramiedes, sfinkse, lammertjies, poue, kameelperde, meerminne, mense, godsdienstige figure ens. Bron: Lekkaslaap: Die wêreldbekende Uilhuis, waar Helen Martins grootgeword en gesterf het, lyk soos enige ander tipiese Karoohuisie. Met…
Crooks Corner Verre Noord Streek Nasionale Krugerwildtuin. Driehoekige stukkie niemandsland aangrensend Suid Afrika, Zimbabwe en Mosambiek was vroeër die skuilplek vir menige voortvlugtende of krimineel. Crooks Corner S22 25.309 E31 18.326 Verre Noord Streek Nasionale Krugerwildtuin. In herinnering aan Bvekenya…
Stevenson Hamilton StandbeeldStevenson Hamilton BiblioteekSkukuza KampKruger Nasionale Park James Stevenson Hamilton gebore 2 Oktober 1867 in Ierland. Volg ñ militêre opleiding. Op 21 jaar kom hy na Suid-Afrika as Majoor van die 6th Dragon Guards om te help met die…