26 Januarie 1905 Cullinan diamant Die wêreld se grootste diamant gevind Cullinan Gauteng 26 Januarie 1905 vind Frederick Wells tydens ń roetine inspeksie in die Premier myn no 2 die grootste diamant. Ongeveer 6 meter onder die oppervlak sien hy…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
26 Januarie 1905 Cullinan diamant Die wêreld se grootste diamant gevind Cullinan Gauteng 26 Januarie 1905 vind Frederick Wells tydens ń roetine inspeksie in die Premier myn no 2 die grootste diamant. Ongeveer 6 meter onder die oppervlak sien hy…
Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark Gauteng Driehoek brug 1 Februarie 2019. 1 Februarie 2019, ń dag wat in menige mense se geheue ingeprent is, ń dag wat die hele land tot stilstand geruk het. Die groot tragedie toe ń gedeelte van ń…
Lydenburg Voortrekkerskool Mpumalanga LYDENBURG Trekboere en jagters is reeds in die vroeë 1800’s in hierdie area. Trekleier Andries Potgieter en sy groep verlaat Potchefstroom in 1845 en trek in rigting Oos-Transvaal. Hy en sowat 300 Voortrekkerfamilies vestig hulle in Andries-Ohrigstad.…
Slag van Spioenkop 23 – 24 Januarie 1900 ABO Natalse front Boere oorwinning Spioenkop is ñ hoë heuwel bokant die Tugelarivier. Die Boere het stellings op en onder Spioenkop opgerig, want daar kon hulle die wapaaie versper waarlangs die Britte…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 13 JAN VAN RIEBEECK SE FORT “Mamma, waarin het Jan van Riebeeck en sy manne gebly toe hulle in die Kaap aangekom het? Het hulle ook skuilings van takke gemaak soos die Hottentotte?” “Motmuis,…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 12 VAN HUNKS EN DIE DUIWEL “Motmuis, vandag gaan Ouma Vlermuis vir ons ń storie vertel.” “Ek hou van stories, vertel Ouma, vertel!” “Eendag lank lank gelede was daar ń nare ou seerower. Sy…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 11 TAFELBERG “Mamma Vlermuis, Jan van Riebeeck het mos 6 April 1652 in die Kaap aangekom. Hoe het hulle geweet waar om af te klim?” “Motmuis, dit was maklik. Daar by die suidpunt van…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 10 JAN VAN RIEBEECK “Motmuis, vandag wil Pappa Vlermuis vir jou vertel van Jan van Riebeeck.” “Pappa, ek het daardie naam al gehoor. Kan nou nie onthou waar nie…” “Motmuis, jy onthou mos dat…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 9 DIE POSBOOM “Mamma kyk! Dit reën sowaar. Nou gaan al die plante lekker groei..” “Ja Motmuis, nou gaan die plante gou groen blaartjies kry. Maar vandag wil ek jou iets vertel van die…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 8 DIE SKIP HAARLEM STRAND “More more Motmuis. Mamma sê ek moet jou bietjie vertel van die eerste Europa mense in die Kaap.” “More Pappa Vlermuis. Ja vertel asseblief. Mamma sê die Hollanders en…