Slag van Spioenkop 23 – 24 Januarie 1900 ABO Natalse front Boere oorwinning Spioenkop is ñ hoë heuwel bokant die Tugelarivier. Die Boere het stellings op en onder Spioenkop opgerig, want daar kon hulle die wapaaie versper waarlangs die Britte…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Slag van Spioenkop 23 – 24 Januarie 1900 ABO Natalse front Boere oorwinning Spioenkop is ñ hoë heuwel bokant die Tugelarivier. Die Boere het stellings op en onder Spioenkop opgerig, want daar kon hulle die wapaaie versper waarlangs die Britte…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 13 JAN VAN RIEBEECK SE FORT “Mamma, waarin het Jan van Riebeeck en sy manne gebly toe hulle in die Kaap aangekom het? Het hulle ook skuilings van takke gemaak soos die Hottentotte?” “Motmuis,…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 12 VAN HUNKS EN DIE DUIWEL “Motmuis, vandag gaan Ouma Vlermuis vir ons ń storie vertel.” “Ek hou van stories, vertel Ouma, vertel!” “Eendag lank lank gelede was daar ń nare ou seerower. Sy…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 11 TAFELBERG “Mamma Vlermuis, Jan van Riebeeck het mos 6 April 1652 in die Kaap aangekom. Hoe het hulle geweet waar om af te klim?” “Motmuis, dit was maklik. Daar by die suidpunt van…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 10 JAN VAN RIEBEECK “Motmuis, vandag wil Pappa Vlermuis vir jou vertel van Jan van Riebeeck.” “Pappa, ek het daardie naam al gehoor. Kan nou nie onthou waar nie…” “Motmuis, jy onthou mos dat…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 9 DIE POSBOOM “Mamma kyk! Dit reën sowaar. Nou gaan al die plante lekker groei..” “Ja Motmuis, nou gaan die plante gou groen blaartjies kry. Maar vandag wil ek jou iets vertel van die…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 8 DIE SKIP HAARLEM STRAND “More more Motmuis. Mamma sê ek moet jou bietjie vertel van die eerste Europa mense in die Kaap.” “More Pappa Vlermuis. Ja vertel asseblief. Mamma sê die Hollanders en…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 7 SEEROETE OM DIE KAAP “More Mamma Vlermuis. Dit was nou ń koue nag gewees. Ek het darem lekker warm gekry so styf tussen Mamma en Pappa. Kan Mamma nou vir my die storie…
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 4 STRANDLOPERS, SALDANHARS EN BOESMANS “Mamma, ek sien op die aardbol daar in die mensehuis dat daar sommer baie lande op die aardbol is. Afrika is die grootste land. Ons bly…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 5 VASCO DA GAMA “Mamma, het Bartholomeus Dias toe teruggegaan met sy skip en heeltemal om Afrika gevaar tot in die Ooste?” “Nee Motmuis. Eers ń paar jaar later het ń ander man met…